Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Klipkouers is ‘n Besigheids Podcast/Business Podcast waar Jacques Basson gereeld gesels met Afrikaanse entrepreneurs en impakmakers ten einde praktiese besigheids-en lewensadvies te ontgin. Besoek ons... more
FAQs about Klipkouers:How many episodes does Klipkouers have?The podcast currently has 333 episodes available.
June 06, 2016Klipkouer Kragklont: Wouter Snyman Bonus 1Klipkouer Kragklont: Wouter Snyman Bonus 1 Webwerf...more4minPlay
June 03, 2016Episode 21: Wouter SnymanWouter Snyman, stigter van die Attooh-groep, is die nommer een Discovery finansiële groep in Suid-Afrika. Hy spoedlees 'n besigheidsboek per dag, maar maak seker dat hy elke nuwe "nugget" toepas in sy besigheid en persoonlike lewe. Webwerf...more31minPlay
May 27, 2016Episode 20: Jaco du PlessisJaco du Plessis is in die brandvoorkoming besigheid. “Ontleed jou mark en maak kontak met die regte mense sê hy. Op hierdie manier sal jou besigheid kan floreer.” Webwerf...more31minPlay
May 20, 2016Episode 19: Anesia DarneAnesia Darne vertel my van die belangrike rolle wat Tripadvisor, ligging en musiek in haar restaurant speel. Webwerf...more27minPlay
May 13, 2016Episode 18: Heini BooysenHeini Booysen is die mede-stigter van die innoverende en vinnig groeiende aanlyn kos bestellings diens, OrderIn Webwerf...more38minPlay
May 06, 2016Episode 17: Francois RetiefFrancois Retief is die mede-stigter van Iono.fm, wat ‘n innoverende “hosting” platform is vir potsendings soos bv. die Klipkouers Potgooi, RSG, BBC, Duitse Radio en vele ander. Webwerf...more37minPlay
April 29, 2016Episode 16: Adele WalkerAdele Walker vertel my hoe haar behoefte aan mede Suid-Afrikaners gelei het tot die stigting van haar promosies en gebeure besigheid in die VK, SAFFAevents. Webwerf...more23minPlay
April 22, 2016Episode 15: Cerita NagyCerita Nagy gesels met my oor haar kleintyd passie vir ontwerp asook haar passie vir die ontwikkeling van sakevroue wat gelei het tot die stigting van haar ontwerp besigheid en haar rol as Nasionale President van die Suid-Afrikaanse Raad vir Sakevroue. Webwerf...more33minPlay
April 15, 2016Episode 14: Christo HenningEk gesels met, Christo Henning van Leon's Motors, in Rustenburg, waar hy onder andere verduidelik hoekom ‘n kar se handelsmerk nie so ‘n groot rol speel in verkope as wat mens dink nie. Webwerf...more22minPlay
April 08, 2016Episode 13: Pieter CilliersPieter Cilliers is die eienaar van SignMasters of Tyler in Texas. Hy gesels met my onder andere oor sy Suid Afrikaanse besighede en hoe hy te werk gegaan het om ‘n nuwe besigheid in Texas te vind en suksesvol te vestig. Webwerf...more32minPlay
FAQs about Klipkouers:How many episodes does Klipkouers have?The podcast currently has 333 episodes available.