Klipkouers

Klipkouers

By MaxMediaBusinessMarketing
Download on the App Store

Klipkouers episodes

  • Episode 14: Christo Henning
    Ek gesels met, Christo Henning van Leon's Motors, in Rustenburg, waar hy onder andere verduidelik hoekom ‘n kar se handelsmerk nie so ‘n groot rol speel in verkope as wat mens dink nie. Webwerf
    22 min
  • Episode 13: Pieter Cilliers
    Pieter Cilliers is die eienaar van SignMasters of Tyler in Texas. Hy gesels met my onder andere oor sy Suid Afrikaanse besighede en hoe hy te werk gegaan het om ‘n nuwe besigheid in Texas te vind en suksesvol te vestig. Webwerf
    32 min
  • Episode 12: André van den Berg
    ABD USA Enterprises voer Amerikaanse karre en motorfietse wêreldwyd uit. Stigter, André van den Berg, gesels met my onder andere oor sy loopbaan as motorfiets-renjaer, $17 in sy sak, toilette skoonmaak tot die heel eerste motorfietsveiling in die VSA. Webwerf
    19 min
  • Episode 11: Tania Vermeulen
    Mousetrap Cheese is ’n besigheid in Kaapstad wat kaas verskaf aan restaurante en lugdienste. Tania Vermeulen, is die dryfkrag agter dié besigheid. Sy gesels met Klipkouers oor onder meer eerlikheid met kliënte en hoe emosionele betrokkenheid by personeel.
    37 min
  • Episode 10: Tiaan de Jager

    Tiaan de Jager, stigter van Medifin en Greenfin, gesels met my oor sy innoverende, webgebasseerde finansieringsdienste besigheid en onder andere hoe sy verskaffers strategiese vennote is wat bydrae tot lae koste verkope in sy besigheid.

    35 min
  • Episode 9: Theresa Louw
    Van medies tot regte tot pensioenfondse tot ’n hair extension spesialis… Theresa Louw, die eienaar
    van Make-Over Boutique, vertel onder meer aan Klipkouers hoe belangrik reputasie vir besighede
    is en hoe jy moet waak teen te veel aandeelhouers.
    44 min
  • Episode 8: Leon Els
    Op die ouderdom van 59 besluit Leon Els om 'n innoverende onderneming, Octcet, met 'n vriend op die been te bring. Hy gesels met my oor die uitdagings en slaggate om ʼn nuwe produk in die buiteland te loods.
    31 min
  • Episode 7: Hendrik van Vuuren
    Hendrik van Vuuren is die medestigter van Ekosto en gesels met my onder andere oor die 500 eiendomme wat hulle besig is om te bou en hoe werkskulture tussen die Suid-Afrikaners en Texans verskil.
    28 min
  • Episode 6: Capalie Botha
    Capalie Botha, stigter en breinkrag agter Elektra Ontwikkelings, gesels met my oor die satisfaksie wat hy kry wanneer hy en sy span ʼn eiendomstekening omskep in ʼn tasbare gebou, hoe eiendoms koopkulture verskil tussen verskillende stede en hoe gevaarlik emosionele besluite in eiendomsontwikkeling kan wees.
    41 min
  • Episode 5: Len Fourie
    Len Fourie, is die breinkrag agter stads- en streeksbeplanning firma Macroplan. Len gesels met my oor hoe ekonomiese probleme, byvoorbeeld die krag krisis, onvoorsiene voordele vir SA besighede kan inhou en hoe sy kleintyd passie gelei het tot suskes is sy beroep.
    30 min

About Klipkouers

From the publisher's feed

Klipkouers is ’n Afrikaanse video besigheidspodcast waar Jacques Basson gesels met entrepreneurs en impakmakers om praktiese besigheids- en lewenslesse te ontgin. Eerlike gesprekke, toepasbare insigte…