Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Klipkouers is ‘n Besigheids Podcast/Business Podcast waar Jacques Basson gereeld gesels met Afrikaanse entrepreneurs en impakmakers ten einde praktiese besigheids-en lewensadvies te ontgin. Besoek ons... more
FAQs about Klipkouers:How many episodes does Klipkouers have?The podcast currently has 333 episodes available.
April 01, 2016Episode 12: André van den BergABD USA Enterprises voer Amerikaanse karre en motorfietse wêreldwyd uit. Stigter, André van den Berg, gesels met my onder andere oor sy loopbaan as motorfiets-renjaer, $17 in sy sak, toilette skoonmaak tot die heel eerste motorfietsveiling in die VSA. Webwerf...more19minPlay
March 25, 2016Episode 11: Tania VermeulenMousetrap Cheese is ’n besigheid in Kaapstad wat kaas verskaf aan restaurante en lugdienste. Tania Vermeulen, is die dryfkrag agter dié besigheid. Sy gesels met Klipkouers oor onder meer eerlikheid met kliënte en hoe emosionele betrokkenheid by personeel....more37minPlay
March 18, 2016Episode 10: Tiaan de JagerTiaan de Jager, stigter van Medifin en Greenfin, gesels met my oor sy innoverende, webgebasseerde finansieringsdienste besigheid en onder andere hoe sy verskaffers strategiese vennote is wat bydrae tot lae koste verkope in sy besigheid....more35minPlay
March 11, 2016Episode 9: Theresa LouwVan medies tot regte tot pensioenfondse tot ’n hair extension spesialis… Theresa Louw, die eienaar van Make-Over Boutique, vertel onder meer aan Klipkouers hoe belangrik reputasie vir besighede is en hoe jy moet waak teen te veel aandeelhouers....more44minPlay
March 04, 2016Episode 8: Leon ElsOp die ouderdom van 59 besluit Leon Els om 'n innoverende onderneming, Octcet, met 'n vriend op die been te bring. Hy gesels met my oor die uitdagings en slaggate om ʼn nuwe produk in die buiteland te loods....more31minPlay
February 26, 2016Episode 7: Hendrik van VuurenHendrik van Vuuren is die medestigter van Ekosto en gesels met my onder andere oor die 500 eiendomme wat hulle besig is om te bou en hoe werkskulture tussen die Suid-Afrikaners en Texans verskil....more28minPlay
February 19, 2016Episode 6: Capalie BothaCapalie Botha, stigter en breinkrag agter Elektra Ontwikkelings, gesels met my oor die satisfaksie wat hy kry wanneer hy en sy span ʼn eiendomstekening omskep in ʼn tasbare gebou, hoe eiendoms koopkulture verskil tussen verskillende stede en hoe gevaarlik emosionele besluite in eiendomsontwikkeling kan wees....more41minPlay
February 11, 2016Episode 5: Len FourieLen Fourie, is die breinkrag agter stads- en streeksbeplanning firma Macroplan. Len gesels met my oor hoe ekonomiese probleme, byvoorbeeld die krag krisis, onvoorsiene voordele vir SA besighede kan inhou en hoe sy kleintyd passie gelei het tot suskes is sy beroep....more30minPlay
February 04, 2016Episode 4: Meyer le Roux van Buffelsfontein Baard-olieKom luister na my eerste en ROWWE aangesig tot aangesig onderhoud met die legende agter die baard, Meyer le Roux. Waar ons onder andere gesels oor die herkoms van Buffelsfontein, die toekoms, Generaal de Wet en baard toupees!...more24minPlay
February 01, 2016Episode 3: Jakes MaritzExpat Explore is ’n besigheid in Europa wat gemiddeld 13,000 toere per jaar reël. Die Suid-Afrikaner, Jakes Maritz, is die dryfkrag agter dié besigheid. Hy gesels met Klipkouers oor onder meer hoe om mense aan te stel en hoe jy foute moet hanteer....more38minPlay
FAQs about Klipkouers:How many episodes does Klipkouers have?The podcast currently has 333 episodes available.