Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Sakeman, Jacques Basson, gesels weekliks met Afrikaanse entrepreneurs en impakmakers, wêreldwyd, ten einde praktiese besigheids-en lewensraad te ontgin.... more
FAQs about Klipkouers:How many episodes does Klipkouers have?The podcast currently has 72 episodes available.
June 12, 2019Omri Van ZylOmri Van Zyl is die uitvoerende hoof van Agri SA en die 2016 wenner van CEO Global se prestige-prys vir sy bydrae tot landbou in Afrika. Om 28,000 boere lidmate wat strek oor 26 verskillende tipe boerderye, waarde toe te voeg en gelukkig te hou, sit nie in enige man se broek nie....more25minPlay
May 29, 2019‘n Paar gedagtes van Jacques BassonEk was bietjie “baie” stil die afgelope paar weke en wou net vinnig inloer en jou vertel waarmee ek besig bv.- hoe ek geld maak;- ‘n nuwe besigheid genaamd CommWealth;- ‘n Landbou Potgooi wat in wording is;- ‘n nuwe potgooi onderhoud struktuur en produksie proses; - help Hannon produkte aanlyn verkoop en; - ‘n paar Japanese wyshede vir ‘n ekstra huppel in jou knuppel!...more17minPlay
May 08, 2019Martin SchoemanMartin Schoeman is die stigter van Sangoma Safaris en wenner van die 'Wildteler van die Jaar 2018' titel. Die fokus van Sangoma Safaris is bewaring deur benutting. Hulle benut die hele waarde ketting van die wild bedryf en natuur. Hulle wek hulle eie krag op deur sonkrag, plant hulle eie voer, vir die wild wat hulle self teël. Jag hulle wild en verwerk die vleis in hulle eie slaghuis....more1h 4minPlay
April 30, 2019Pieter CilliersPieter Cilliers is die eienaar van SignMasters of Tyler in Texas, VSA. Hy gesels met my onder meer oor sy Suid Afrikaanse besighede en hoe hy te werk gegaan het om ? nuwe onderneming in Texas suksesvol te vestig....more32minPlay
April 17, 2019Leon ElsDie buiteland het sy eie uitdagings as dit by sake kom. Dit kan baie uitdagend wees om ? sakeonderneming in die buiteland te begin. Leon Els, eienaar van Octcet, gesels met Klipkouers oor die slaggate. Hy gee ook raad oor luister en die belang daarvan....more32minPlay
April 03, 2019Dawie SwartDawie Swart is die vooruitdenkende Hoof Uitvoerende Beampte van Investicore Holdings (Pty) Ltd. Hulle belê in eiendomme hoofsaaklik deur filiale maatskappye wat tesame met verskeie beleggers besit word. Die maatskappy se hooffokus is op industriële en kommersiële eiendomme, maar daar word ook geleenthede in alle sektore van die eiendomsmark geïdentifiseer....more57minPlay
March 20, 2019Morné SmitMorné Smit is die sakeman en entrepreneur agter Emerse, ‘n besigheidskonsultasie en mentorskap onderneming wat in verskoopstrategie spesialiseer. Emerse werk met beide groot besighede en ‘start-ups’ om hulle te help om te groei en winsgewend te wees....more56minPlay
March 20, 2019Morné Smit.Morné Smit is die sakeman en entrepreneur agter Emerse, ‘n besigheidskonsultasie en mentorskap onderneming wat in verskoopstrategie spesialiseer. Emerse werk met beide groot besighede en ‘start-ups’ om hulle te help om te groei en winsgewend te wees....more56minPlay
March 06, 2019Jannie PutterJannie Putter is 'n bekende provinsiale en nasionale rugbyspeler wat sy ervaring graag as 'n motiveringspreker en kopdokter deel. Hy werk met ‘n verskeidenheid nasionale en internasionale atlete, sportmanne en -vrouens asook die Goue Leeus en Blou Bulle rugbyspanne. Hy is ‘n gereelde spreker op radio en televisie en die outeur van ses boeke....more42minPlay
February 20, 2019Ben LiebenbergBen Liebenberg het vonBerg Boutique Butchers saam met sy broer, Issie, en hulle vrouens, Ané en Annelize, gestig. vonBerg bring ‘n vars en opwindende benadering na die vleisindustrie wat aan verbruikers top-gehalte produkte voorsien, sowel as tradisionele, meer moderne en eksperimentele resepte wat inspirasie uit verskeie kulture trek. vonBerg is trots om anders te wees en gemotiveerd om op ‘n konstante basis die standaarde te lig - vir hulself sowel as die industrie....more56minPlay
FAQs about Klipkouers:How many episodes does Klipkouers have?The podcast currently has 72 episodes available.