Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,420 episodes available.
July 25, 2022Kompas 25 Julie 2022Wiandré van Deventer, die kaptein van die nasionale o/19 mansjukskeispan, vertel vir Arehan Brand wat dié sport behels. Zachary Wangra, een van die tienersterre in die kortfilm, Kloon, vertel waaroor die film handel en gesels ook oor dramadinge....more25minPlay
July 22, 2022Kompas 22 Julie 2022Huiskoop is nie kinderspeletjies nie. Chrislynn Sias gesels met Grazelde Langeveld oor haar soektog na haar droomhuis en haar ervaring met die koop van haar eerste huis. Wynand van Vuuren, 'n kenner op die gebied van huise en versekering, gesels saam....more15minPlay
July 20, 2022Kompas 20 Julie 2022Arehan Brand gesels met jongmense oor die uitdagings wat hulle in hulle loopbane ervaar. Clirissa Olivier, ‘n werwingsagent, bespreek sommige van hierdie uitdagings, en gee raad en wenke om sukses te bereik....more26minPlay
July 19, 2022Kompas 19 Julie 2022Mar-li van der Merwe gesels met Ashric Don van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement oor nuwe tegnologie in die onderwys. Hy praat oor die waarde van kodering en robotika vir leerders, en wat binnekort in skole in die hierdie kurrikulums verwag kan word. Candice Amon van Life Choices Academy verduidelik waarom dit belangrik is om koderingsvaardighede aan te leer, en vertel van ‘n opwindende koderingsgeleentheid....more24minPlay
July 18, 2022Kompas 18 Julie 2022Athina Jansen gesels met akademiese uitblinkers, en met aktrise Mienke Ehlers oor haar loopbaan....more24minPlay
July 15, 2022Kompas 15 Julie 2022Ons bespreek hoe die misbruik van drank, dwelms en enige ander middel jou geestesgesondheid kan beïnvloed. Alishia Prins vertel van haar geestesversteuring, en hoe sy uit ‘n siklus van verslawing moes breek. Robertha Lakay, ‘n sielkundige en welstandpraktisyn, het raad....more23minPlay
July 14, 2022Kompas 14 Julie 2022Fotografie is baie mense se passie en stokpertjie, maar kan jy dit ‘n beroep maak? Fotografie word beskou as die beste ding wat uitgevind is ná gedrukte nuus. Ons gebruik fotografie as ‘n onderrigmetode, kommuniklasiemetode en ‘n manier van selfuitdrukking....more24minPlay
July 13, 2022Kompas 13 Julie 2022Elzáhn Dorfling, ‘n lewens- en verhoudingsafrigter vertel hoekom jong mense moet prioritiseer en doeltreffende beplanning doen. Sy verduidelik ook hoekom ons take uitstel,. en gee raad en tegnieke wat vir sukses sal sorg. Jadelee Jacobs, ‘n 17-jarige entrepreneur gesels oor entrepreneurskap in moeilike tye. Mandeladag is ook in die kollig....more28minPlay
July 12, 2022Kompas 12 Julie 2022Mar-li van der Merwe praat met Abdurouf Aziz, assistentdirekteur van e-infrastruktuur en tegnologie-ontwikkeling by die Wes-Kaap Onderwysdepartement, oor slim klaskamers. Akteur en onderwyser, Ian van der Westhuizen, vertel van sy ervaring met die gebruik van tegnologie in 'n slim klaskamer. Dr. Marlena Kruger praat ook oor die sinvolle gebruik van tegnologie in die klaskamer....more28minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,420 episodes available.