Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Kortom:How many episodes does Kortom have?The podcast currently has 571 episodes available.
October 15, 2019KortomJuanita Swanepoel lees Cecile Cilliers se kortverhaal, DIE HITTE VAN DIE KAROO, uit haar bundel, Die ou vrou en die priester....more22minPlay
October 08, 2019KortomAlbert Maritz lees Gerhard Ferreira se kortverhale ONS MOET SPOEG OM TE SIEN HOEKOM ONS NIE KAN SIEN NIE en CHRIS SE ANGLIA. Hierdie stories is 'n beligting van die frustrasies, uitdagings en voorvalle wat hy as blinde ervaar. Dit gee vir die leser 'n insig in die alledaagse konfrontasie en uitdagings, maar ook in die komiese en humoristiese aspekte van blindwees....more26minPlay
October 01, 2019KortomDawid Minnaar lees Hennie Aucamp se kortverhaal RUST-MIJN-ZIEL: 'N AANDGESANG....more24minPlay
September 17, 2019KortomDawid Minnaar lees Breyten Breytenbach se kortverhale, SELFMOORD 2, DIE BOENK, FACISITIESE PAMPOEN en DIE VERLOSSING VAN DIE BEELD....more15minPlay
September 10, 2019KortomFrieda van den Heever lees Nini Bennett se kortverhaal, EK IS TOG MAMMA SE LIEFSTE OU DINGETJIE....more19minPlay
September 03, 2019KortomDe Klerk Oelofse lees Lloyd Zandberg se kortverhaal HANDE IN DIE HARE, uit sy bundel Per Ongeluk....more16minPlay
August 27, 2019KortomDawid Minnaar lees Hennie Aucamp se kortverhaal MAAR WAAR IS AL DIE BLOMME NOU?...more18minPlay
August 13, 2019KortomSimone Benjamin les Thomas Deacon se kortverhaal BERGMANNETJIE, uit die bundel "Deuskant die Groot Gariep"....more17minPlay
FAQs about Kortom:How many episodes does Kortom have?The podcast currently has 571 episodes available.