Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Kortom:How many episodes does Kortom have?The podcast currently has 571 episodes available.
August 06, 2019KortomDaneel van der Walt lees 'n kortverhaal uit die pen van J.M. Gilfillan uit haar nuwe bundel, Wanneer bloekoms dans. Dis getiteld GIRLIE....more19minPlay
July 30, 2019KortomDean Balie lees die kortverhaal, EN LAGGERJAN LAG, uit die pen van Jan Spies uit sy bundel "Poort deur die koue"....more16minPlay
July 23, 2019KortomChris van Niekerk lees die kortverhaal, DIE BED, uit die pen van Jan Rabie....more19minPlay
July 09, 2019KortomLuister na 'n kortverhaal uit die pen van Nicole Jaekal Strauss uit haar bundel As in die mond. Dis getiteld WERP JOU OP DIE WATER. Pieter van Zyl is die voorleser....more17minPlay
July 02, 2019KortomJy kan luister na die kortverhaal, ERFGENAAM uit die pen van E. Kotze. Dit is opgeneem in die bundel Diepsee - 'n Keur uit die verhale van E. Kotze....more19minPlay
June 25, 2019KortomJy kan luister na 'n kortverhaal van Bibi Slippers uit die bundel Nuwe Stories, met die titel SKOON. Tinarie van Wyk Loots is die voorleser....more15minPlay
June 18, 2019KortomJy kan luister na 'n kortverhaal uit die pen van Nanette van Rooyen uit die bundel Om te vlerk. Dis getiteld OP REIS MET 'n TOKTOKKIE....more16minPlay
May 28, 2019KortomFrieda van den Heever lees 'n kortverhaal uit die pen van Nicole Jaekel Strauss uit haar bundel, As in die mond. Dis getiteld DONKEY KONG....more26minPlay
May 21, 2019KortomTinarie van Wyk Loots lees KUNSTENAARS, 'n kortverhaal uit die pen van Willemien Brümmer uit haar bundel, Die dag toe ek my hare losgemaak het....more21minPlay
FAQs about Kortom:How many episodes does Kortom have?The podcast currently has 571 episodes available.