Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Kortom:How many episodes does Kortom have?The podcast currently has 571 episodes available.
May 14, 2019KortomRoeline Daneel lees 'n kortverhaal uit die pen van Christine Barkhuizen le Roux uit haar bundel, Wat die oog gesien het. Dis getiteld EIENAAM....more17minPlay
May 07, 2019KortomSimone Benjamin lees J.M. Gilfillan se kortverhaal, BREEKGOED, uit haar nuwe bundel, As die bloekoms dans....more31minPlay
April 30, 2019KortomRonel Geldenhuys en Carel Nel lees twee kortverhale: BABETTE EN DIE BABELSE FEES uit die pen van Annemarie van Niekerk en VREDE TUSSEN DIE HERDERS deur Jan Spies....more21minPlay
April 15, 2019KortomCintaine Schutte lees 'n kortverhaal uit die pen van Nicole Jaekel Strauss, getiteld KLEINOOD, uit die bundel As in die mond....more22minPlay
April 02, 2019KortomDean Balie lees twee kortverhale van Jan Spies - ROUSIS en WJELKOM, VRINNE uit die bundel Poort deur die koue - Vertellings....more15minPlay
March 19, 2019KortomSusanne Beyers lees Jeanne Goosen se kortverhaal VOËLS, uit die bundel 'n Gelyke Kans....more23minPlay
March 12, 2019KortomMartelize Kolver lees Annelie Botes se kortverhaal OP SOEK NA 'N SKADUWEE....more19minPlay
February 26, 2019KortomJoanie Combrink lees Audrey Blignault se kortverhaal DIE WIND VAN DIE SEE AF....more23minPlay
February 12, 2019KortomSimone Benjamin lees Salvia E. Ockhuis se kortverhaal VAN OUMA NIGGIE EN VAN ENGELE uit die bundel Hartlam....more18minPlay
January 29, 2019KortomLindie Stander lees Jeanne Goosen se kortverhale SIRKUS en KRISTALDUIWE uit haar bundel 'n Gelyke Kans....more24minPlay
FAQs about Kortom:How many episodes does Kortom have?The podcast currently has 571 episodes available.