Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Kortom:How many episodes does Kortom have?The podcast currently has 571 episodes available.
July 29, 2025Kortom 29 Julie 2025Anrich Herbst lees 'n kortverhaal voor oor die slaggat waarin baie ouer welgestelde mans al getrap het. Hoe lui die spreekwoord? ‘n Ou bok laaik mos groen blare! DROOMVROU deur Maretha van der Westhuizen sal dalk vir jou laat peins oor 'n paar gedagtes....more19minPlay
July 22, 2025Kortom 22 Julie 2025Emma Bekker vertel in haar kortverhaal, SYBOKHAAR, van ‘n tienerherinnering wat deur ‘n kombers in ‘n kunsmuseum na vore gebring word. Juanita de Villiers is die voorleser wat hierdie herinnering ‘n stem gee....more19minPlay
July 15, 2025Kortom 15 Julie 2025Frieda van den Heever lees ‘n kortverhaal voor oor keuses. ‘n Vrou wat gekonfronteer word deur haarself oor haar lewe en waar sy staan. ONDERWEG NA OMDRAAI deur Maretha van der Westhuizen sal dalk vir jou ook heling bring....more19minPlay
July 08, 2025Kortom 8 Julie 2025Abraham H. De Vries vertel in sy kortverhaal, DIE MATRAS, hoe eenvoudige dade soms die meeste liefde in ‘n huwelik wys. Rian Terblanche gee ‘n stem aan hierdie toegewyde eggenoot....more22minPlay
July 01, 2025Kortom 1 Julie 2025Margit Meyer-Rödenbeck lees Belinda Nel se kortverhaal, SOUT....more18minPlay
June 24, 2025Kortom 24 Junie 2025Gaan saam met Adriaan Steyn Hendricks na ‘n verjaarsdagpartytjie in sy kortverhaal, DERTIG. Die karakter Gysbert word 30 jaar oud, en bepeins sy stand in die lewe. Kaz McFadden is die voorleser wat hierdie verjaarsdagman lewe gee....more22minPlay
June 17, 2025Kortom 17 Junie 2025Margit Meyer-Rodenbeck lees Martin T. Laubscher se kortverhaal, POPSPEEL, voor uit die US-Woordfeesbundel, 100%....more20minPlay
June 10, 2025Kortom 10 Junie 2025Fransulene van der Merwe onthul in haar kortverhaal, GENADEBROOD, hoe vaderfigure soms gevind kan word op onverwagse plekke. Erin Patience gee lewe aan die tiener wat hierdie vader ontdek....more18minPlay
June 03, 2025Kortom 3 June 2025Maria Vos lees Stefaans Coetzee se ongepubliseerde kortverhaal, SEUN....more11minPlay
May 27, 2025Kortom 27 Mei 2025Bianca du Plessis neem jou palet op reis in haar kortverhaal, TAMATIEBREDIE. Dit handel oor ‘n wewenaar wat moet aanpas by die lewe van enkelouer wees. Solomon Cupido is die voorleser wat hierdie wewenaar ‘n stem gee....more16minPlay
FAQs about Kortom:How many episodes does Kortom have?The podcast currently has 571 episodes available.