Jason Emvula, die Hoof van die Namibiese Nasionale Boerevereniging het die mening uitgespreek dat Covid-19 'n groot impak op veral die kommunale landboubedryf het met ‘n tekort aan markte as gevolg van abattoirs wat steeds gesluit is en meulenaars wie nie noodwendig oeste kan aankoop nie. Die Namibiese Minister van Landbou Calle Schlettwein sê daar is baie uitdagings maar, dit is nie net in landbou, hetsy kommersieel of kommunaal, nie... Hy is ons gas...