Kosmos 94.1

Kosmos 94.1

By Kosmos 94.1
Download on the App Store

All Kosmos 94.1 episodes

  • Die nuus om 11:00
    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
    4 min
  • Die nuus om 10:00
    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
    4 min
  • Wolwedans-projek kry wêreldlof
    'n Plaaslike projek geniet wêreldwye erkenning omdat dit landelike gemeenskappe in die hart van toerisme plaas. RuralRevive, 'n inisiatief van die Wolwedans-stigting, is tydens die 2026 Wêreldwye Toekennings vir Verantwoordelike Toerisme in Londen aangewys as die goue wenner in die kategorie vir regeneratiewe toerisme. Annely Ickua van RuralRevive sê aan Kosmos 94.1 Nuus dat die toekenning erkenning gee aan die werk om Maltahöhe deur volhoubare landbou te transformeer.
    Annely Ickua Naweek
    1 min
  • Grense nie gou oop vir vee
    Om protokolle vir invoere deur Suid-Afrika uit sy twee buurlande te voltooi, gaan volgens Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die buurland se Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), minstens ‘n paar maande neem.
    1 min
  • Grense nie gou oop vir vee
    Vir Namibiese veeboere en hul eweknieë in Botswana, gaan die grense na Suid-Afrika ondanks gerugte tot die teendeel nie binnekort oopswaai vir uitvoere nie. Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die buurland se Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), het die gerugte Vrydag as ongegronde skinderstories bestempel. Hy verduidelik:
    1 min
  • Die nuus om 09:00
    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
    3 min
  • Die nuus om 08:00
    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
    4 min
  • GUN: Daggabesit moet heeltemal vry wees vir volwassenes
    Die organisasie Ganja Users of Namibia verwelkom die kabinet se besluit om die dwelmwet van 1971 met die 2026 Narkotikawetsontwerp te probeer vervang, maar dring aan op die volledige dekriminalisering van persoonlike besit deur volwassenes. Die organisasie se sekretaris-generaal, Borro Ndungula, sê die kriminalisering van individue wat dagga vir persoonlike gebruik besit, skend grondwetlike regte en oorlaai howe. Hy doen 'n beroep op die parlement om eerder 'n gesondheidsgerigte benadering te volg. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
    1 min
  • Losloperdiere: Aanspreeklikheid nodig
    Landboukundige Wallie Roux waarsku dat loslopende vee 'n ernstige bedreiging vir Namibië se pogings inhou om bek-en-klouseer onder beheer te bring. Roux sê munisipale skutgeriewe bied slegs 'n tydelike oplossing en beklemtoon dat streng toepassing van veemerking en boere se aanspreeklikheid die enigste langtermynoplossings is. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
    1 min
  • Die nuus om 07:00
    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
    4 min