Kwaggabees het in Maroela Media se ateljee kom kuier en met Esté Meyer Jansen gesels oor sy musiek. Hy het die persoonlike verhaal gedeel agter sy jongste twee enkelsnitte wat hy spesiaal vir sy eie seuntjie geskryf het.