Sign up to save your podcasts
Or

Vandag se gas spandeer baie tyd naby water. Sy is die meermin van die dam.
Sy is maklik een van die mees hardewerkende akteurs in die land en sy het 'n glimlag wat 'n Springbok sal laat bloos. Dam, Die Byl, Legacy, Ludik, Wonderlus, Fynskrif, The girl from St. Agnes en Resident Evil is 'n paar van die kepe op haar voorworsie.
Wat dryf haar kakgroot ambisie? Wanneer laas het sy gratis gehuil (nie vir geld nie)?
These are some of the groot vrae, and groot vrae verdien kakgroot antwoorde.
My liewe mense sit asseblief jul hande by mekaar vir die magnetiese snoek van die silwerdoek, Lea Vivier!
Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!
Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.
https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/

To partner with PRAATING, visit www.praating.com
Podcast en video production The Media Farm
By Peach van Pletzen a.k.a Groothond5
22 ratings

228,763 Listeners

4,873 Listeners

596 Listeners

34 Listeners

8,483 Listeners

369,370 Listeners

66 Listeners

16 Listeners

29 Listeners

175 Listeners

15 Listeners

679 Listeners

116 Listeners

13 Listeners

1 Listeners