Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Leon van Nierop se fliekresensies:How many episodes does Leon van Nierop se fliekresensies have?The podcast currently has 166 episodes available.
February 27, 2025Jong liefde laat Bridget Jones, fliekgangers ewe bloosJy sal dit gate uit geniet as jy sien hoe Bridget haar lewe probeer balanseer, opnuut leer wat dit is om verlief te raak en om weer met ʼn loopbaan te begin, want sy maak die een blaps ná die ander....more2minPlay
February 19, 2025Nuwe Marvel-fliek torring los by die nateWaar vorige “Captain America”-flieks pret was wat jou aan die skerm vasgenael gehou het van skone lekkerkry, is hierdie vervolg nie op dieselfde standaard nie....more3minPlay
February 14, 2025Storievrate verslind Harlan Coben se jongste Netflix-reeksDie storie se ontknoping is ʼn bietjie voorspelbaar, maar jy sal aanhou kyk om agter die kap van die byl te kom. En dan sal jy sug: “Het jou mos gesê!”...more2minPlay
February 13, 2025Aksiefliek met Cameron Diaz, Jamie Foxx ‘lig in die broek’Wel, dis miskien nie jou tipiese Valentynsdagfliek nie....more2minPlay
January 30, 2025Resensie | Hardebaard-held sorg vir prima aksie-vermaakInspanningloos met ʼn komkommerkoel houding, vol aksie met ʼn storie wat darem boei, en ʼn manlike held wat nie soos Jason Statham probeer manlik wees nie. Hy is net....more2minPlay
January 23, 2025Bloeddorstige kinderspeletjies terug vir ronde tweeDié slag kom die spelers in opstand, nie net teen mekaar nie, maar ook teen die meesterbrein....more2minPlay
January 17, 2025Eddie Redmayne ‘uitsonderlik’ in pakkende ‘Jackal’-reeksDie ironie is dat die kyker aan die kant van die gewetenlose sluipskutter is, maar eweneens ʼn bewondering vir die slim, uitgeslape en vasberade agent het....more3minPlay
January 08, 2025Teer, intieme punte aangeraak in ‘Babygirl’ʼn Alternatief vir al die ligsinnige Kers- en vakansievermaak....more2minPlay
January 03, 2025Oordadige aksie, geweld in 'Canary Black'Daar is meer aksie en geweld as wat een fliek kan hanteer....more2minPlay
December 20, 2024Mufasa-verhaal minder ‘veelvlakkig, musikaal’ as voorgangersAi, mens voel dat die vlakvark en die meerkat te min gesien word, en dat selfs Rafiki soebat om meer tyd op die skerm....more2minPlay
FAQs about Leon van Nierop se fliekresensies:How many episodes does Leon van Nierop se fliekresensies have?The podcast currently has 166 episodes available.