Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Leon van Nierop se fliekresensies:How many episodes does Leon van Nierop se fliekresensies have?The podcast currently has 166 episodes available.
August 01, 2025Vurige 4 bied g’n oorspronklikheid, opwindingAl is die resensie negatief en die punte laag: Gehore is gek hieroor en klap hande en kekkel en jubel soos kleuters wanneer hul helde die magtiges in die heelal aandurf....more2minPlay
July 25, 2025Aksie, ongeskonde wildernis ʼn trekpleisterDie reeks gaan oor geregtigheid, oor om die park skoon te hou van dwelms en verderflike invloede....more2minPlay
July 18, 2025Superman kry nuwe krag op silwerdoekDie vonk tussen Rachel Brosnahan as Lois en David Corenswet as Superman is elektries. Daardie dialoog vlieg soos tafeltennisballe heen en weer....more2minPlay
July 03, 2025Nie die oorspronklike nie, maar steeds ʼn dino-fliek met tandeNiks kan weer naby die eerste een kom nie, maar hierdie een staan onafhanklik op sy eie vier pote en wikkel sy stert....more3minPlay
June 27, 2025Animasiefliek gevul met filosofieë en skouspelagtigheidBewys jouself ʼn guns en gaan kyk saam met die kroos na ʼn animasiefliek wat ʼn bietjie meer om die lyf het as net ʼn oppervlakkige gejodel....more2minPlay
June 20, 2025Robuuste Skotse speurverhale te taai vir vraatkykersElke episode oor die getraumatiseerde karakters is so volgepak met gebeure en slaggate, jy moet eers asemskep....more2minPlay
June 11, 2025Vriendskaplike draakopleiding sorg vir skouspelagtige toneleDit is ʼn meer realistiese, nugtere en oopkop hantering van ʼn storie vol subteks oor ʼn onwaarskynlike vriendskap wat ʼn land verander....more2minPlay
May 27, 2025Italiaanse oumas roer kykerharte met komieklike kosfliek“Nonnas” is ʼn pragtige, ontroerende fliek met ʼn kinkel in sy spaghetti....more2minPlay
May 27, 2025Ondeunde Stitch en kie sorg weer vir pure pretDis ook ʼn fliek vir ouers wat die subteks maar al te goed sal verstaan. Gaan verlustig jou in ʼn meisietjie en vreemdsoortige brakkie-parmant se avonture....more2minPlay
May 22, 2025Toertjies tot vervelens toe in agtste hoofstuk van Tom Cruise-flieksDis net Cruise wat sy beeld met elke rolprentskoot verder poets en nog meer onwaarskynlike toertjies uithaal....more2minPlay
FAQs about Leon van Nierop se fliekresensies:How many episodes does Leon van Nierop se fliekresensies have?The podcast currently has 166 episodes available.