Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Leon van Nierop se fliekresensies:How many episodes does Leon van Nierop se fliekresensies have?The podcast currently has 166 episodes available.
December 22, 2025Onvoorspelbare rillerfliek sterk aanbeveel op grootskermsAlles loop voor die wind, maar daar is fout met die oppasser se kamer, want daar is nie ʼn handvatsel aan die binnekant nie. Wat kan dit beteken?...more2minPlay
December 17, 2025Avatar-slawe kan tande slyp vir 3D-skouspelDaar is ook ʼn storie oor ouerskap, liefde en verantwoordelikheid. Hoe ver sal ʼn pa gaan om vir sy seun die waarheid te vertel, en wat is die ma se houding teenoor die seun?...more2minPlay
December 11, 2025Clooney, Sandler neem stewige stelling in oor bekendheidDie punt is: George Clooney speel hier eintlik in ʼn mate homself as Jay Kelly. Die bekendste ster in die wêreld. Hy kan nêrens heen loop nie en reis met straler ná straler van plek tot plek....more3minPlay
December 05, 2025Top-animasiefliek lok alle ouderdomme na teatersDis slim, doen verskriklik baie moeite met karakterisering en leer die kroos boonop ʼn les....more2minPlay
November 20, 2025Kulkunstenaars maak derde draai op grootskermIn hierdie geval is daar ʼn Suid-Afrikaner betrokke wat met ʼn reusediamant in Limpopo sit waarop talle mense hul hande wil lê. Kan sy hoegenaamd vertrou word?...more2minPlay
November 13, 2025Riller geskoei op ware moordverhaal is g’n piekniekNie een van die karakters vind eintlik aanklank by die gehoor nie, veral as jy sien waarmee die stroewe pa wegkom, pens dik geëet van die vet van sy rykdom en ander mense se geld wat hy verduister het....more2minPlay
November 07, 2025Juweel oor straatbrak ontroer diepDit gaan ook oor die feit dat daar darem nog menslikheid in ʼn onvriendelike wêreld is, en ʼn liefde vir diere wat weggegooi is....more2minPlay
October 31, 2025Fliekresensie | Stroewe reeks oor psigopaat wat Italië geteister hetDit sal jou ontsenu en skok, maar tog nuuskierig en gefassineer laat staar na wat gebeur het....more2minPlay
October 24, 2025Verhaal oor vermiste hondjie roer gesinsharteHierdie storie gaan eintlik oor eenvoudige mense en hul verhoudings met diere....more2minPlay
October 17, 2025Moord op boot sorg vir vergesogte dog boeiende reeksKeira Knightley hou alles bymekaar terwyl die storie voortsnel en na sy spannende einde vaar....more2minPlay
FAQs about Leon van Nierop se fliekresensies:How many episodes does Leon van Nierop se fliekresensies have?The podcast currently has 166 episodes available.