Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Leon van Nierop se fliekresensies:How many episodes does Leon van Nierop se fliekresensies have?The podcast currently has 166 episodes available.
May 15, 2025Ontledende Helderberg-dokkie met blitssnelle tempo boei kykersVolgens die dokumentêr was daar na bewering ongerymdhede en knellende vrae wat onbeantwoord gebly het, soos ʼn klankopname van presies wat kort voor die ramp gebeur het, wat spoorloos verdwyn het....more2minPlay
May 07, 2025Waardevolle lewenslesse by dié pikkewyn te leerDit klink dalk baie gemiddeld, maar hierdie rolprent is besonders....more2minPlay
April 30, 2025‘Sinners’ is ene vampier en visuele vuurwerkeCoogler herontwerp die vampiergenre met brute styl en verskaf ʼn kykervaring wat deur jou lyf sal dreun....more3minPlay
April 25, 2025Spanningsvolle storielyn opgedis in speurverhaalDie genot lê in die onverwagse skokke wat die kyker telkens tref en die goeie karakterisering van al die verdagtes....more2minPlay
April 17, 2025‘Minecraft’ laat ouers sug en kinders juigWees gewaarsku – dis buitensporig lawaaierig en oordadig, en vir baie lesers sal dit g’n grap wees nie....more2minPlay
April 11, 2025Briljante reeks gooi kollig op jeugmisdaadElke episode is in ʼn aaneenlopende skoot geskiet waarin daar geen merkbare redigering is nie. Dit is soos ʼn verhoogstuk....more3minPlay
April 04, 2025Volpunte vir boeiende dramareeks oor jong niggies se gru-dood“Niggies” is ʼn uitsonderlike produksie wat die Afrikaanse televisiebedryf ʼn stewige hupstoot gee. Dit is briljante gehaltewerk....more3minPlay
March 28, 2025Moderne Sneeuwitjie steek af teen sprokie van oudsAs jy jou vermaak met ʼn stewige versoeter en ʼn pragtige voorkoms verkies, net reg vir die kinders, is hierdie een vir jou....more2minPlay
March 14, 2025Onderhoud wat prins laat sweet in boeiende drama vervatDit is ʼn gedramatiseerde weergawe van die onderhoud op televisie en wat vooraf gebeur het, met Michael Sheen knap as prins Andrew....more2minPlay
March 07, 2025TV-debuut vir gesoute De Niro in aksiereeksVraatkykmateriaal, maar skakel jou breinselle af. Aanbeveel met voorbehoud....more2minPlay
FAQs about Leon van Nierop se fliekresensies:How many episodes does Leon van Nierop se fliekresensies have?The podcast currently has 166 episodes available.