Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Leon van Nierop se fliekresensies:How many episodes does Leon van Nierop se fliekresensies have?The podcast currently has 166 episodes available.
October 07, 2025Ierse skuimkoppe sorg vir boeiende familiedramaDie eienaar van die Guinness-brouery in Dublin sterf. Wanneer sy testament gelees word, wag daar groot verrassings op sy vier kinders....more2minPlay
October 02, 2025Toni Collette ʼn kragtoer in aweregse TV-reeksJy moet ʼn stewige ondersteuner van aweregse televisiereekse wees om hierdie een te oorleef, maar jy kan dit probeer as jy dapper is....more2minPlay
September 26, 2025Dokterdrama vol kinkels, verrassingsVir ʼn verandering sien ons nie weer bloed en derms in ʼn hospitaalreeks nie, maar ʼn dokter in ʼn krisis....more2minPlay
September 19, 2025Verhaal oor liefde vir rooibostee sorg vir kunsfliek van formaatBoonop mag dit Suid-Afrika se inskrywing vir die Oscar-toekennings wees....more2minPlay
September 12, 2025Stywelip Britte sorg vir sielvolle afskeid met laaste ‘Downton Abbey’-fliekAl die pittigheid, stywelip Britse humor, nietige insidente wat in reusedramas ontaard en die verhoudings en doenighede van die karakters vul steeds twee uur soos ʼn droom....more2minPlay
September 04, 2025Skadelose bejaardes los moord op met humor“The Thursday Murder Club” is gemiddelde, knus vermaak vir ʼn warm Saterdagmiddag as jy wil lag terwyl jy ʼn moord help oplos....more2minPlay
August 28, 2025Liefde, deernis, hoekpale in pragprentUittreksel: Hierdie rolprent sal aan jou hartsnare vat en jou aanspoor om ʼn tweede keer te gaan kyk....more3minPlay
August 22, 2025‘The Pitt’ – soms bombasties maar briljantUittreksel: Dit is ʼn uitsonderlike hardekwas en soms bombastiese, maar briljante reeks oor hoe mediese personeel trauma hanteer. Baie sterk aanbeveel, maar moenie Binnelanders verwag nie....more2minPlay
August 15, 2025Trae tranetrekker met skoongesig-akteur tref oppervlakkigDie fliek probeer hard om ‘The Notebook’ te wees, kompleet met ʼn aanloop tot ʼn soen op die plakkaat....more2minPlay
August 08, 2025Rhodesiese tragedie met nugterheid, mededoë vertelDit sal jou aangryp, boei en met hartseer vul wanneer dit die kollig plaas op die desperaatheid van die destydse boere wat moes padgee, en hoe die ontwortelde gesinne net met die klere aan hul lyf moes vlug....more2minPlay
FAQs about Leon van Nierop se fliekresensies:How many episodes does Leon van Nierop se fliekresensies have?The podcast currently has 166 episodes available.