Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Leon van Nierop se fliekresensies:How many episodes does Leon van Nierop se fliekresensies have?The podcast currently has 166 episodes available.
December 13, 2024'Kookwater’ politieke intrige in boeiende reeksAs jy nog nie 'Black Doves' gesien het nie, kan jy nie saampraat nie, hoor ek gisteraand by ʼn braai. Almal praat daaroor....more2minPlay
December 06, 2024Niks nuuts in tweede ‘Moana’Soms dink ʼn mens: Kyk ek nou na “Moana”, of is dit “Moana 2”?...more2minPlay
November 28, 2024ʼn Fliek wat die hele gesin sal betowerWicked moet, soos Gladiator 2, in die rolprentteater gesien word – dis die enigste manier om dit te waardeer....more2minPlay
November 22, 2024Nuwe Neeson-fliek ‘holruggery, vervelig’As jy al drie die “Taken”-flieks gesien het, en “The Grey” asook vele ander Liam Neeson-flieks, sal jy hierdie een agterstevoor kan opsê....more2minPlay
November 14, 2024‘Gladiator II’ ʼn moet-sien in fliekteatersDis darem nie net skop, skiet en doodbloei nie, of in hierdie geval doodsteek, maar bloed is daar baie....more2minPlay
November 11, 2024‘Stertriempie’-storielyn kom mas net halfpad opSo baie woorde, so min sinvolle gebeurtenisse....more2minPlay
November 01, 2024Reeksmoordenaar sleep vlerk in veelbesproke rillerDie rolprent sal jou met verwondering en afgryse laat staar na wat in die werklikheid kan gebeur....more2minPlay
October 24, 2024Lomperds se kaperjolle sorg vir prettige reeksHierdie twee kontrasterende karakters sal jou dikwels net laat kop skud terwyl jy na hulle onmoontlike manewales kyk....more2minPlay
October 18, 2024Dokkie oor Menendez-moorde byna vreemder as fiksieHierdie dokumentêr is eerlik, sonder foefies en drama, en wys hoe die broers in die getuiebanke breek, en hul reaksie ná die hofuitspraak....more3minPlay
October 10, 2024Reeks oor The Penguin sal Batman-aanhangers meevoerThe Penguin word baie ernstig gespeel deur ʼn onherkenbare Colin Farrell....more2minPlay
FAQs about Leon van Nierop se fliekresensies:How many episodes does Leon van Nierop se fliekresensies have?The podcast currently has 166 episodes available.