Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Leon van Nierop se fliekresensies:How many episodes does Leon van Nierop se fliekresensies have?The podcast currently has 166 episodes available.
July 26, 2024Fliekresensie: ‘Deadpool & Wolverine’ oordonderende superheld-fliek vir massasDié twee bulle dwing respek af met aweregse dialoog, vreemde gebeure, spesiale effekte en tallose gevegte op die maat van bekende popliedjies....more2minPlay
July 17, 2024Stormjagters wys hul staal in nuwe tornado-fliekGlen Powell en Daisy Edgar-Jones bewys dat geen tornado hulle van stryk sal laat bring nie....more2minPlay
July 12, 2024Verbode liefde vind agterpaadjies in Netflix-romanseDie vonk tussen Zac Efron en Nicole Kidman is genoeg om die wa deur die drif te trek....more2minPlay
July 02, 2024Spitsvondige romanse vertel geskiedkundige verhaalDit is regtig ʼn vermaaklike, vrolike, nostalgiese en ontspannende rolprent oor wat werklik in 1969 gebeur het toe die manne op die maan geland het....more2minPlay
June 26, 2024Jongste Minions-avontuur ʼn doller-as-kopaf gejaagDie enigste ligpunt is natuurlik die Minions wat in hulle snaakse brabbeltaal daarin slaag om suur mondhoeke te trek tot in ʼn glimlag....more2minPlay
June 21, 2024Sluipskutter laat kykers swymel in Netflix-komedieHierdie aantreklike man vermom homself dan sodat hy nie herken kan word nie, maar boeta, as hy daardie vermomming afhaal, swymel die vroue....more2minPlay
June 13, 2024Volpunte vir emosiebelaaide animasieprentOp unieke wyse gee “Inside Out 2” gestalte aan die oorlog wat tieners teen hulself voer wanneer hulle 13 jaar oud word en hoe dit uiteindelik uitgesorteer word....more2minPlay
June 05, 2024Vierde ‘Bad Boys’-fliek bied woeste fliekavontuur“Bad Boys: Ride or Die” het net bestaansreg in die aksiegenre, want alles is oordrewe en simplisties vermaaklik....more2minPlay
May 30, 2024‘Mad Max’-fliek ʼn oordonderende aanslag op sintuieWees absoluut daarop voorberei dat jy ʼn geharwar, kakofonie van klank en met maltrap spesiale effekte gekonfronteer gaan word soos nooit tevore nie....more2minPlay
May 24, 2024Dié ‘Planet of the Apes’ skouspelagtig, boeiend op grootskermHierdie een kom miskien die naaste aan die 1968-weergawe met Charlton Heston, want dit is eintlik sy voorganger....more2minPlay
FAQs about Leon van Nierop se fliekresensies:How many episodes does Leon van Nierop se fliekresensies have?The podcast currently has 166 episodes available.