Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Leon van Nierop se fliekresensies:How many episodes does Leon van Nierop se fliekresensies have?The podcast currently has 166 episodes available.
May 16, 2024Kinderfliek gryp verbeelding van volwassenes ook aanDit is een van die opwindendste en vrolikste kinderflieks van die afgelope paar jaar....more2minPlay
May 09, 2024‘Baby Reindeer’ onthuts; het miljoene aan’t gons'Baby Reindeer' is geskoei op ʼn nare ware verhaal en het werklik met Richard Gadd, wat die rol van Donny speel, gebeur....more2minPlay
April 30, 2024Verteerbare dokkie bekyk binnewerke van binnegoedʼn Mens moet jou woorde maar versigtig kies, want die dokkie gaan oor ʼn omstrede onderwerp: presies wat in jou spysverteringstelsel en daarna gebeur!...more2minPlay
April 24, 2024Ripley kry nuwe lewe in ‘TV-meesterstuk’ʼn Man bestudeer sy slagoffer en neem dan sy identiteit oor. Die reeks is in wit en swart gemaak om aan te sluit by die film noir-genre van ouds....more2minPlay
April 16, 2024Britse prins se “vreemder as fiksie”-onderhoud in fliek oorvertelDit sal jou aangryp en verstom laat kyk asof jy na ʼn fiktiewe drama kyk....more2minPlay
April 10, 2024Riller oor moederinstink, vriendskap ‘tref soos vuishou’ʼn Dramatiese gebeurtenis verander twee egpare se vriendskap en lewens vir altyd. Dan doen die storie ʼn regsomkeer en verander alles....more2minPlay
April 04, 2024Godzilla, King Kong meet kragte in fliekteatersDit is die soort fliek wat jy op ʼn Vrydagaand gaan kyk as jy die breinselle wil laat rus, of jou wil verbeel die monsters kry jou onsimpatieke baas beet....more2minPlay
March 28, 2024Guy Ritchie-reeks ‘breek vingers wyl gehore skaterlag’Hoe skerper sy sêgoed en vinniger die opeenvolgende geweerskote, hoe meer mense kyk. Weet dus waarvoor jy jou inlaat....more2minPlay
March 20, 2024Straathond voer gesinne mee in boeiende avontuurfliekMaak ʼn knoop in jou oor. Gaan bietjie uit gedurende die baster-langnaweek en trakteer jouself en jou gesin....more2minPlay
March 13, 2024Resepmatige fliek laat kykers dwarsdeur gaapWees versigtig. Dit is nie soos “The Beekeeper” wat reeds vier weke lank Suid-Afrika se gewildste fliek naas “Dune Part Two” is nie....more2minPlay
FAQs about Leon van Nierop se fliekresensies:How many episodes does Leon van Nierop se fliekresensies have?The podcast currently has 166 episodes available.