Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Leon van Nierop se fliekresensies:How many episodes does Leon van Nierop se fliekresensies have?The podcast currently has 166 episodes available.
December 10, 2023Adam Driver, Penelope Cruz ‘briljant’ in Ferrari-fliekSelfs al hou jy nie van blitssnelle vuurwaens nie, of jy kan nie die gebrul van renmotors verduur nie, tussenin al die lawaaierige drama ontvou die menslike verhaal van die voortgedrewe Ferrari....more2minPlay
December 10, 2023Geliefde Kersfliek 20 jaar later weer op grootskermLag, giggel, raak verstom, raak meegevoer, maar gun jouself ‘Love Actually’....more2minPlay
December 06, 2023Vraatkyk jou voorland met Nicole Kidman, Hugh Jackman in nuwe reeksJy kry nie beter Kersvermaak as dit nie....more2minPlay
December 01, 2023Joaquin Phoenix ‘briljant’ as Napoleon in geskiedenisfliekDie fliek gee jou ʼn blitskursus in Napoleon Bonaparte se geskiedenis, maar of jy hom werklik gaan leer ken, is ʼn ope vraag....more2minPlay
November 24, 2023Boeiende laaste buiging vir ‘The Crown’Die seisoen beeld Diana se laaste dae uit, en konsentreer op haar warm, liefdevolle verhouding met haar seuns, prinse William en Harry, en haar vriendskap met Dodi Fayed....more2minPlay
November 17, 2023Marvel-meisies se fliekverhaal ‘sit pot mis’Dit kom voor asof dit afgejaag is en daar nie behoorlik aandag aan karakterisering of die vloei van die storie gegee is nie....more2minPlay
November 09, 2023Spannende misdaad-dokkie ‘slaan kyker katswink’Jy sal ná elke episode redekawel en die nuwe feite opnuut uitpluis....more3minPlay
November 02, 2023‘Seepgladde’ Deon Meyer-speurverhaal kry gestalte op kleinskermHilton Pelser se spel help hom om Griessel se speurderbroek vol te sit, en die storie beweeg vol kinkels en draaie deur die Kaapse onderwêreld....more2minPlay
October 23, 2023Veterane te sien in Maggie Smith se ‘beste een nog’As jy die moeite gedoen het om na ‘Hans steek die Rubicon oor’ te gaan kyk, mag jy net sulke lang en mooi trane in ‘The Miracle Club’ huil....more2minPlay
October 17, 2023Insiggewende dokkie-reeks gee blik op lewe van sokkersterDit verduidelik ook dat Beckham eintlik maar net ʼn normale Brit bly, wat sy land hartstogtelik liefhet, sport aangryp, maar steeds ʼn balans probeer hou....more2minPlay
FAQs about Leon van Nierop se fliekresensies:How many episodes does Leon van Nierop se fliekresensies have?The podcast currently has 166 episodes available.