Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Leon van Nierop se fliekresensies:How many episodes does Leon van Nierop se fliekresensies have?The podcast currently has 166 episodes available.
October 11, 2023Dié Morgan Freeman-fliek is ‘halfhartig, mak’'57 Seconds' is nie noodwendig die soort fliek waarvoor jy jou veilige tuiste sal verlaat nie....more2minPlay
October 04, 2023‘Robothasies’ uit hoed gepluk in fliek oor KIDit is nie die gewone wetenskapfiksie waarby jy vrolik betrokke raak nie....more2minPlay
September 21, 2023Onbekende Agatha Christie-storie kry lewe op grootskermDis die ene atmosfeer, gruwelgebeure, hol stemme van die anderkant van die graf, en spoke. Nie eintlik waaraan ʼn mens van die geniale ou dame gewoond is nie....more2minPlay
September 15, 2023Dié reeks se ligte is aan, maar is iemand tuis?Jy moet vrede met die storie maak, want min in die reeks maak sin....more2minPlay
September 06, 2023Skop, skiet en moord in Denzel-aksiefliekHierdie resep het die vorige rolprente op die pad na sukses gestuur, en sal seker weer....more2minPlay
September 01, 2023Depp, Heard was vuil wasgoed in dokkie oor hofsaak‘Depp V Heard’ sal jou hare laat orent staan....more2minPlay
August 21, 2023Boeiende reeks oor pynpille ‘klop soos skeelhoofpyn’Die reeks bewys net weereens: Bose mense met geld en mag kan lewens vernietig en daarmee wegkom....more2minPlay
August 16, 2023Fliekresensie: Kinderhandel-fliek is ‘witwarm van woede’Hierdie is moontlik die mees veelbesproke rolprent van die jaar....more2minPlay
August 08, 2023Lekker-kyk-reeks se gebeure soos roulettewielSoos verwag word, tuimel al die domino- en dobbelsteentjies inmekaar, wanneer korrupsie, omkopery en skelmstreke die botoon voer....more2minPlay
FAQs about Leon van Nierop se fliekresensies:How many episodes does Leon van Nierop se fliekresensies have?The podcast currently has 166 episodes available.