Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Leon van Nierop se fliekresensies:How many episodes does Leon van Nierop se fliekresensies have?The podcast currently has 166 episodes available.
July 25, 2023Gʼn kinderspeletjies vir dié ikoniese poppeDie fliek skakel elke liewe breinsel aan wat tevore suf geraak het van voorspelbare superheldvermaak....more2minPlay
July 19, 2023Dié Tom Cruise-waaghalsfliek ‘buitengewoon vermaaklik’Die feit dat ʼn mens bewus is daarvan dat Tom Cruise self van ʼn krans afgery het, en self hardloop, dien as ʼn verdere adrenalien-inspuiting....more2minPlay
July 14, 2023‘Rosemary’s Hitlist’ wys bloedige hart van berugte misdadigerDit is sielsopenbarend skokkend, en kykers moet veral let op al die waarskuwings. Nietemin, uitmuntend....more2minPlay
July 07, 2023Indiana Jones hang sy hoed, sweep opDie fliek is egter heel gangbaar as jy vir oulaas vir dié sweep wil koets. Indiana Jones and the Dial of Destiny kry 7/10. Kom luister hier om uit te vind waarom Leon van Nierop so sê....more2minPlay
June 30, 2023‘Extraction 2’ laat jou suf van al die aksieDaar is feitlik nie ʼn storie van ʼn uur oud nie. Gaan verby....more2minPlay
June 21, 2023‘Transformers’-robotte ‘bedrieglik eenvoudig’Fliekgangers sal moontlik ʼn wortelkanaalbehandeling verkies in plaas van die jongste “Transformers: Rise of the Beasts” wat teaters nou landswyd ratel en skud....more2minPlay
June 15, 2023Besondere dokkie-reeks ondersoek SA raaisels, geheimeDie reeks begin met die moord op Bubbles Schroëder. Sy was ʼn pragtige jong meisie wat eintlik in 1949 ʼn rolprentster wou word, maar verwurg is. Wie het dit gedoen, en hoekom?...more2minPlay
June 08, 2023‘Beste Spidey-animasiefliek nóg’ slaan jou katswinkDit verander jou siening van helde, en selfs Spider-Man, vir altyd....more3minPlay
May 31, 2023Jongste Disney-meerminfliek kort vonk, charismaDie tekenprent het egter meer lewe en emosie in 10 minute gehad, as die hele nuwe “The Little Mermaid”....more2minPlay
May 24, 2023Fliekresensie: Vin se 10de ‘voet-innie-hoek’-fliek bevredig aksievrateGaan kyk dit as daar nié die naweek rugby is nie. Jy sal net soveel testosteroon-besmette aksie kry....more2minPlay
FAQs about Leon van Nierop se fliekresensies:How many episodes does Leon van Nierop se fliekresensies have?The podcast currently has 166 episodes available.