Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Leon van Nierop se fliekresensies:How many episodes does Leon van Nierop se fliekresensies have?The podcast currently has 166 episodes available.
March 06, 2023Uitklophou vir nuwe boksfliekDie fliek word benader uit ‘n mensliker oogpunt, daarom is dit nie net ‘n geslaan dat die kakebene breek nie....more2minPlay
March 01, 2023Kom verlustig jou in komedie oor baanbrekersjefMensig! Is dit nou ʼn lekker reeks hierdie!...more2minPlay
February 24, 2023Beleef ʼn fliekreënboog saam met kleurvolle OttoDit is ʼn opwindende en lewegewende komedie. Gaan kyk! Dit sal jou laat beter voel....more2minPlay
February 16, 2023Halfgebakte ‘Ant-Man’ stel teleurʼn Fliek moet ʼn hart en ʼn doel hê, en dit het Ant-Man and the Wasp: Quantumania nie....more2minPlay
February 09, 2023Kinkels in wetenskapsfiksie betrap jou onkantDis die diaboliese wendings en skokkende gebeure wat jou vasgenael sal hou....more2minPlay
February 03, 2023‘Plane’ is propvol aksie, koes-vir-koeëlsIs jy bang vir vlieg? Dink dan liefs twee keer voor jy jou springmielies koop óf gooi iets sterk by jou koeldrank! Luister hier wat Leon van Nierop van dié rolprent sê:...more2minPlay
January 27, 2023Kragtoer-reeks knel soos ʼn doringdraadʼn Gemeenskap kry swaar en kinders word mishandel. Dan begin die kleintjies die een ná die ander verdwyn. Hoekom?...more2minPlay
January 19, 2023Hierdie robotpop is nie kinderspeletjiesDis haar bleeksiel, uitdrukkinglose voorkoms wat mense mislei, maar wanneer sy die dag haar humeur verloor, moet jy vlug, swaer!...more2minPlay
January 10, 2023MI6-reeks is ‘verteerbaar, boeiend’Mense wat van politieke intriges hou waarin niemand vertrou kan word nie en ʼn sneller enige oomblik getrek kan word, kan lekker gemaklik hiermee vermaak word....more2minPlay
December 16, 2022Nuwe ‘Avatar’ ʼn skouspelagtige fliekreisDit voel asof jy saam met die visse swem en aan hul vinne kan vat. Visueel is dit onverbeterlik en meevoerend....more2minPlay
FAQs about Leon van Nierop se fliekresensies:How many episodes does Leon van Nierop se fliekresensies have?The podcast currently has 166 episodes available.