Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Leon van Nierop se fliekresensies:How many episodes does Leon van Nierop se fliekresensies have?The podcast currently has 166 episodes available.
October 19, 2022Gruwelreeks oor Dahmer knaag selfs senuwees van staalHoekom sal jy wil kyk na ʼn reeks waarin ʼn psigopaat 17 seuns ontvoer, vermoor en dan gruwelike goed aan hulle doen? Want almal praat daaroor....more2minPlay
October 13, 2022Resensie: Thaise reddingspoging nou boeiende reeksFeit bly staan, al het jy die gebeure op die nuus in 2018 gevolg, sal hierdie gedramatiseerde reeks jou tot binne-in die grotte neem....more2minPlay
October 06, 2022Oue se flink stappie deur Parys soos ‘vla vir die brein’Moenie dat ‘Mrs. Harris Goes to Paris’ weer by jou verbygaan met daardie ou cliché van: “Ek het toe nooit daarby uitgekom nie.” Dit sal jou hart, jou lewe, jou fliekbestaan verryk....more2minPlay
September 28, 2022Fliekresensie: Komedie vol konfetti met Julia Roberts, George Clooneyʼn Geskeide paartjie kom weer bymekaar om hul dogter se troue op ʼn eksotiese eiland by te woon – en in die wiele te ry....more3minPlay
September 22, 2022Fliekresensie: Topverkoper-roman nou op silwerdoekKort hierna word sy lyk in die moeras aangetref. Het Kya hom vermoor?...more2minPlay
September 15, 2022Fliekresensie van 'Fall': ‘Dis ʼn oop-oë-nagmerrie’"Fall" ontvang ʼn telling van 8/10 vanweë die uitstekende draaiboek, die manier waarop die skrywer jou kop besig hou en ʼn toring so dik soos twee voorarms waarteen hulle uitklim. "Fall" is slegs in rolprentteaters te sien. Het jy genoeg moed?...more3minPlay
FAQs about Leon van Nierop se fliekresensies:How many episodes does Leon van Nierop se fliekresensies have?The podcast currently has 166 episodes available.