Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Leon van Nierop se fliekresensies:How many episodes does Leon van Nierop se fliekresensies have?The podcast currently has 166 episodes available.
December 14, 2022J Lo-fliek ‘net hier en daar snaaks’Ai, die grappies en kwinkslae dra al baard, so cliché-besaai is dit....more2minPlay
December 14, 2022‘Fabelagtige’ Spielberg-fliek vir ernstige fliekvlooieAs jy ʼn Spielberg-aanhanger is, mag jy saamstem met die punt van 9/10. Dit gaan ook ʼn groot Oscar-deelnemer wees....more2minPlay
December 14, 2022Spioenasiereeks sal jou nie laat regop sitʼn Mens is oorbewus van al die storieslenters wat gebruik word om jou aandag te hou, soos jaagtogte, motors wat buite beheer raak en vingernaels wat uitgetrek word....more2minPlay
December 08, 2022Nuwe ‘Puss in Boots’ is stert in die lugʼn Mens moet darem aan die kinders ook dink as jy ʼn fliek-Kersgeskenk gee....more2minPlay
December 01, 2022‘Dis gitswart humor wat jou sal laat gril’Dit voel of jy langs ʼn oop graf tussen bedroefdes staan en skaterlag....more2minPlay
November 23, 2022Hoe meer beswaar, hoe meer ‘The Crown’ wil ons kykNatuurlik moet ʼn mens baie tonele met ʼn knippie sout neem, maar die egskeiding van Charles en Diana, asook die derde skerp punt van daardie dodelike driehoek, koningin Elizabeth II, hou ʼn mens vasgenael....more2minPlay
November 17, 2022Dis die ene titaniese gevegte in nuwe super-AfrikaDie dood van Chadwick Boseman as koning T’Chala het ʼn reusegaping gelaat wat die rolprent nie altyd kan vul nie....more3minPlay
November 10, 2022Fliekresensie: Flou romanse in bekoorlike stad‘Love in the Villa’ is so voorspelbaar soos jou beurtkragskedule, maar darem nie so irriterend nie....more2minPlay
November 03, 2022Outoppies wys hul staal in rateltaai reeksDie ou man moet uithaal en wys of lang bome toe gaan....more3minPlay
October 27, 2022The Rock in louwarm DC-superheldfliekDie storie probeer tussen die oormaat gevegte, vuishoue, vuurballe, gille en krone wat gloei kop uitsteek, maar sy lont is nat....more2minPlay
FAQs about Leon van Nierop se fliekresensies:How many episodes does Leon van Nierop se fliekresensies have?The podcast currently has 166 episodes available.