Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Leon van Nierop se fliekresensies:How many episodes does Leon van Nierop se fliekresensies have?The podcast currently has 166 episodes available.
May 15, 2023Vrolike ‘Book Club’-fliek is dun, maar propvol pretHierdie lighartige, kreukelpapierstorie behoort in ʼn hele paar vroue se smaak te val....more2minPlay
May 12, 2023Dié Emily gee haar oor aan misdaad, swendelaryDie puik rolprent wys jou presies hoe hierdie laakbare slenters werk, maar veral in watter morele dilemma dit die stomme Emily dwing en in konflik met haarself plaas....more2minPlay
May 08, 2023Reeks blaas nuwe lewe in bekende misdaadverhaalDit wys jou net wat ʼn goeie draaiboek kan regkry....more2minPlay
April 26, 2023Olifante deel hul geheime in emosionele dokkie-reeksDis die bydrae van spesialiste in olifantoptrede en hul verduidelikings, wat die program onmisbaar vir enige diereliefhebber maak....more2minPlay
April 24, 2023Moord g’n ernstige saak in dié Adam, Jen-komedieAgatha Christie draai in haar graf om!...more2minPlay
April 13, 2023‘The Night Agent’ pik so vinnig soos ʼn kobraElke aflewering van hierdie 10-episode-reeks is so volgepak, as dit in ʼn Ziplock-sakkie was, het dit uitgepeul....more2minPlay
April 06, 2023Videospeletjie-fliek sal tieners in vervoering hêMense wat dié videospeletjie ken, sal weet hulle moet ʼn karakter kies om mee te identifiseer. Daar is bewys dat dit terapeuties kan wees....more3minPlay
March 31, 2023Fliekresensie: ‘John Wick’ se 4de hoofstuk is ‘hardebaard-skuurpot-vermaak’Dié fliek kry wêreldwyd beter resensies as menige Oscar-wenner....more2minPlay
March 22, 2023Fliekresensie: ‘Stella Murders’-dokkie ‘stroef, ontnugterend’Hier is geen opspraakwekkende vars getuienis of gedramatiseerde tonele wat bykomende inligting bevat nie; slegs vermoeide mense, veral die dogters se ouers, wat emosioneel vertel wat gebeur het....more3minPlay
March 16, 2023Kry insig oor VSA-presidentsvroue agter geslote deureDit klink dalk doodgewoon, maar jy sal gou vir die vroue se sjarme val....more2minPlay
FAQs about Leon van Nierop se fliekresensies:How many episodes does Leon van Nierop se fliekresensies have?The podcast currently has 166 episodes available.