Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Leon van Nierop se fliekresensies:How many episodes does Leon van Nierop se fliekresensies have?The podcast currently has 166 episodes available.
March 06, 2024Nuwe ‘Dune’-fliek betower op die grootskermDie woestyn het ʼn oorweldigende invloed op die kyker, veral in teaters. Dit voel of jy self teen daardie duine afrol....more2minPlay
March 01, 2024‘Briljante, unieke’ reeks bevredig fynproewersmaakDít is een van daardie soepel stories wat jy hoegenaamd nie kan voorspel nie....more2minPlay
February 22, 2024Skreeusnaakse avontuur wag saam met Frankie, FelipéDis spontaan, die humor het spiere, waarmee bedoel word al is die storie voorspelbaar, is dit die reis tot by die wenstreep wat die moeite werd is....more2minPlay
February 14, 2024Verrassende toneelspel, draaiboek inspireer in ‘The Holdovers’Dit gaan weer oor die verhouding tussen ʼn onderwyser en ʼn groep testosteroon-besmette seuns wat op die rand van volwassenheid staan....more2minPlay
February 06, 2024Weskus-liefde blom in ‘doller-as-kop-af’-liefdesverhaalNie almal gaan aanklank vind by die lekker loslit-styl nie, maar as jy Valentynsdag saam met jou geliefde wil vier, sal jy “Die Tragiese Saak van Pamina Vermaak” ʼn hartjie gee....more2minPlay
February 02, 2024'Nagmerrie-ontvoering’ bekyk in spannende dokkie-reeksDit is waar wat hulle sê. Die waarheid is vreemder as fiksie....more2minPlay
January 25, 2024Treffende weermagreeks ingewikkeld, taaiAs jy van politieke reekse met ʼn weermag-agtergrond hou, is ‘Class of ‘09’ bietjie anders as die gewone skiet-, skop- en doodbloeireekse op televisie....more2minPlay
January 18, 2024Gemene tieners wys weer naels op grootskermKom ons wees nou nugter. Min pa’s of manne gaan by “Mean Girls” aanklank vind....more2minPlay
January 09, 2024Kyk sonder inspanning na dié boeiende romkomVeel vir die oog, wol vir die brein....more2minPlay
December 10, 2023Trompoppies afgemaai in ‘smulpaap-lekker’ Afrikaanse reeksMarion Holm, wat groter en wreder met die tong is as meninge draak in ʼn sepie, swaai die septer, en wil sorg dat die trompoppies die beste in daardie spesifieke skool vaar....more2minPlay
FAQs about Leon van Nierop se fliekresensies:How many episodes does Leon van Nierop se fliekresensies have?The podcast currently has 166 episodes available.