Luister saam na die roerende liedjie “Kersfees 1914” waarmee Coenie de Villiers, André Schwartz, Elana Afrika-Bredenkamp en die Mzanzi Jeugkoor hierdie feesseisoen met ʼn boodskap van vrede en guns wil inlui.