Carla van der Spuy se boek "Liefde agter tralies: Ware Suid-Afrikaanse verhale" is vroeër vanjaar uitgereik. Sy het in Maroela Media se ateljee 'n draai kom maak om te gesels oor die liefdesverhale wat dié boek geïnspireer het.