Sign up to save your podcasts
Or

Vandag se gas is ’n ikoon van die kassie én die silwerdoek!
Vanaf Lipstick Dipstick tot Poena is Koning.
Sweet ’n Short tot Pretville.
Hoener met die Rooi Skoene tot Diepe Waters.
Vaaitjie sien sy gat tot Spoorloos.
Hester en Ester Bester, Ballade vir ’n Enkeling, Agter Elke Man, Villa Rosa...
Aktrise, skrywer, regisseur, vervaardiger — ’n kulturele ikoon.
Haar bynaam is "Bizzie Lizzie" omdat sy soms aan ses of meer produksies tegelyk werk.
Sy sit die Molly in Molly en Wors!
Ek praat natuurlik van die charismatiese en snaakse:
Lizz Meiring!
Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!
Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.
https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/

To partner with PRAATING, visit www.praating.com
Podcast en video production The Media Farm
By Peach van Pletzen a.k.a Groothond5
22 ratings

229,780 Listeners

4,891 Listeners

586 Listeners

35 Listeners

8,837 Listeners

369,840 Listeners

68 Listeners

18 Listeners

30 Listeners

173 Listeners

16 Listeners

683 Listeners

117 Listeners

11 Listeners

0 Listeners