Luister: Nuwe horisonne wink vir Pieter Rischmuller
Vir langer as ʼn dekade het hy as Piet Pompies saam met die dinamiese en skreeusnaakse musiekgroep DJ Ossewa opgetree. Nou is dié Pretoriase sanger terug met ʼn splinternuwe soloalbum, getiteld ‘My Harlekyn’, en is hy oorgehaal om die musiekwêreld op sy eie aan te pak.