Luister: Nuweling maak opslae met ‘Karlien se stap’
Vincent Gordon het die Afrikaanse musiekbedryf soos ʼn warrelwind getref met sy enkelsnit “Stap soos Karlien”, en hy verklap aan Maroela Media wat Karlien van dié liedjie dink.