Op 26-jarige ouderdom het die beeldskone Rolene Strauss al die Mej. SA- en mej. Wêreld-kroon gedra, sy het ʼn graad in medisyne verwerf en is die ma van ʼn skattige seuntjie. Nou kan sy ook ʼn vollengte album op haar curriculum vitae byvoeg.