Luister: ‘Vroue is moeg vir hoe hul uitgebeeld word’
Simoné Nortmann, wat die rol van Vivian in die splinternuwe avontuurfliek “Stroomop” vertolk, het met Maroela Media gesels oor die boodskap van dié rolprent.