Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,273 episodes available.
December 12, 2024Luister | Waarskuwingstekens oor kindermishandelingDit is baie anders om kinders te help, as volwassenes, want die Kinderwet speel ʼn rol. Daar is sekere waarskuwingstekens waarna ʼn mens moet kyk, maar wanneer jy bekommerd oor ʼn kind is, is dit die veiligste om direk met ʼn maatskaplike werker kontak te maak. Maroela Media...more14minPlay
December 12, 2024Luister | Is welsyn ʼn nuttelose situasie?Is hulp ʼn nuttelose situasie? Die kort antwoord is: Nee, dit is nooit nutteloos nie. Ons het die roeping om ander te help, en dit is ons verantwoordelikheid om ander te help – maar dit moet met ʼn plan wees. Maroela Media...more11minPlay
December 12, 2024Luister | Soms is help slegIs dit moontlik dat hulp soms meer skade doen as skade verlig? Dit is die vraag wat bespreek word. Ongelukkig het mense van nature die wil om te help, maar hierdie hulp moet nie die persoon wat jy help afhanklik maak nie. Wanneer ʼn persoon op ʼn negatiewe manier gehelp word, al is die bedoelings goed, word hulle selfbeeld negatief aangetas en beperk ons hulle vermoë om self uit die moeilikheid te kom. Maroela Media...more9minPlay
December 12, 2024Luister | Leer jou kind om te helpEnigiemand het die vermoë om te kan help, maar hulle kort soms leiding om reg te help. Soos die Engelse spreekwoord lui: Charity begins at home. Jy moet jou kinders leer om in hulle onmiddellike omgewing verantwoordelikheid te neem. Maroela Media...more12minPlay
December 11, 2024Robbie Kruse ‘Klein paradys’ se rasieleierRobbie is ʼn besige man – hy was nog altyd iemand wat sy oog op die volgende uitdaging gehou het. Maroela Media...more17minPlay
December 09, 2024Hoe lyk my Nuwejaarsvoorneme as Christen?“Dit sal interessant wees om te sien hoeveel mense die Here oor Nuwejaarsvoorneme raadpleeg.” Maroela Media...more15minPlay
December 05, 2024Niks nuuts in tweede ‘Moana’Soms dink ʼn mens: Kyk ek nou na “Moana”, of is dit “Moana 2”? Maroela Media...more2minPlay
December 04, 2024Prioritiseer só jou gesin se geestesgesondheid“Mense gaan baie maklik vir hul jaarlikse ondersoek na ʼn dokter toe om te sien of alles nog reg is. Niks keer jou om dieselfde met jou geestesgesondheid en verhoudings te doen nie.” Maroela Media...more13minPlay
December 04, 2024Huwelik inspireer nuwe Deon Groot-snit“ʼn Verhouding moet ʼn bietjie spelerig wees, en ek het sommer vir skoonma en -pa ook by die liedjie ingegooi.” Maroela Media...more9minPlay
December 04, 2024Gospelsanger deel hoop, bemoediging in KersseisoenAs geestelike leier meet hy nie die sukses van sy musiek aan die toekennings of benoemings wat dit ontvang of speellyste waarop dit koning kraai nie. Vir hom is die maatstaf eerder of God deur sy musiek in mense se harte kan werk. Maroela Media...more16minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,273 episodes available.