Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,275 episodes available.
February 23, 2024Só verweef rolprentmaak veelsydige Lika se passies“Dit was nogal vreesaanjaend en beslis ʼn vuurdoop vir my. Ek kyk nou in ʼn heel ander lig na gesoute regisseurs en dink: hoe op dees aarde doen julle dit oor en oor.” Maroela Media...more8minPlay
February 23, 2024Werner Olckers gedryf deur passie vir musiek, storievertel“Daar is meriete en kuns in alles, van klassieke musiek tot Rina Hugo se treffers tot metal musiek. Ek geniet dit verskriklik om alles te ontleed.” Maroela Media...more16minPlay
February 19, 2024Liedjieskrywer vind haarself in Afrikaans“Nou luister ek verskriklik baie Afrikaanse musiek, kyk Afrikaanse rolprente en lees Afrikaanse boeke. Dit is dinge wat ek ook nooit voorheen gedoen het nie.” Maroela Media...more10minPlay
February 15, 2024Steve skryf roerende liedjie vir sy skattige Romy-Lee“Die goed wat in daai liedjie geskryf is, kan jy eers verstaan as jy self ʼn ouer word, en hierdie neurose sak oor jou neer en jy kom agter jy is in beheer van hierdie kind se lewe.” Maroela Media...more23minPlay
February 12, 2024Franja, Ruan sing oor liefde vir SA“Dis ʼn voorreg om so ʼn groot projek saam met jou sussie te kan aanpak. Ek dink nie baie mense kry die voorreg om as familie so te kan saamwerk nie en ons verstaan mekaar so goed.” Maroela Media...more14minPlay
February 04, 2024‘Bravo’ se Ewan Strydom leef nou TV-passie uit“Ek was net op ʼn punt waar ek besef het dat ek op my passie moet begin fokus. Alhoewel dit ʼn moeilike besluit was, glo ek dit was die regte besluit.” Maroela Media...more16minPlay
February 02, 2024‘Wys jou vleis’-broekies maak Boerboel volksbesitVolgens die mede-eienaar van die Boerboel-klerereeks is die oorspronklike Boerboel-broekie, wat as die PT-broekie bekend staan, geskoei op ʼn patroon van sy oupa se grassnybroekie, “ʼn stokou broekie wat ek net so fabriek toe gestuur het”. Maroela Media...more24minPlay
February 02, 2024Saarkie se Adèle rock nou ook op haar eie“Ek raak nou ouer, so ek kan nie meer net altyd in ʼn rock band speel nie,” skerts sy in Maroela Media se ateljee. Maroela Media...more11minPlay
February 02, 2024‘Wees self gelukkig voor jy liefde soek,’ sê Brendan“Jy kan nie verwag dat jou vrou of man jou gelukkig moet maak nie, jy moet eers daardie geluk in jouself vind.” Maroela Media...more14minPlay
February 01, 2024Niks keer ‘Die Brug’ se IanaSy erken dat sy geskok was toe Robert, wat uiteindelik as wenner oor die brug gestap het, besluit het om eerder nie sy wengeld met die res van die deelnemers te deel nie. Maroela Media...more8minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,275 episodes available.