Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,275 episodes available.
December 10, 2023Só skryf Mel die Storieverteller haar eie verhaal“Ek is al van kleins af ‘vreemd’ en moes baie kommentaar trotseer oor hoe ek lyk, hoe ek praat en hoe ek goed doen, maar ek was nog altyd geseënd om nie om te gee wat ander dink nie.” Maroela Media...more15minPlay
December 08, 2023Verlies, verlange inspireer Kirky se jongste uitreiking“Ek is trots op die persoonlike groei wat die skryf en sing hiervan vir my gebring het en hopelik kan dit vir iemand daar buite ook iets beteken.” Maroela Media...more13minPlay
December 06, 2023Omroeper Francois doen bestekopname met KersliedHy vertel hy wou as kind op Standerton altyd ʼn akteur word, en hy doen nog gereeld oudisies. Hy het onlangs ʼn rol in ‘Diepe waters’ losgeslaan. Maroela Media...more13minPlay
December 04, 2023Moenie skuldig voel oor geliefde se drinkgedrag“Die eerste ding wat ek vir hierdie geliefdes wil sê, is dat dit nie hulle drinkgedrag is nie. Dit is die persoon wat te veel drink se gedrag.” Maroela Media...more6minPlay
December 04, 2023Nadia Beukes se ‘The Sound of Music’-kleintyddroom word waarAs klein dogtertjie het Nadia Beukes “The Sound of Music” keer op keer in haar ouma se sonkamer in Lydenburg gekyk. Vandag, dekades later, beskou sy dié herinneringe as kosbare skatte wat handig te pas gaan kom wanneer sy later vandeesmaand die verhoog as “The Sound of Music” se barones Elsa von Schraeder betree. Nadia het met Mizanne Hattingh van Maroela Media oor die rol gesels. Maroela Media...more11minPlay
December 01, 2023Kabaal Klankbaan raak nostalgies met ‘mixtape’“Dit is soos ʼn potjiekos of lamsboud wat lank stowe, wat lank in die oond is voordat dit gereed is.” Só beskryf Floris Groenewald, stigterslid van Kabaal Klankbaan, dié groep se vierde album, Ek’s steeds onstabiel. Mizanne Hattingh van Maroela Media het met Floris oor die album gesels. Maroela Media...more10minPlay
December 01, 2023Jong rocker skryf ode aan Suid-AfrikaAya het haarself op 15 leer kitaar speel nadat sy die instrument as geskenk by haar pa gekry het, en het begin liedjies skryf. Maroela Media...more9minPlay
November 29, 2023Van koorkind na ‘Die Kontrak 3’-wennerHy het dalk nou ʼn R1 miljoen se kontrak by een van die grootste Afrikaanse platemaatskappye losgeslaan, maar die nuwe Die Kontrak-wenner, Chris Steyn, sê hy sal altyd ʼn “plakkieskind” bly. Maroela Media...more10minPlay
November 29, 2023Nadine Blom het ʼn ‘nuwe liefde’Nadine Blom gesels met ons in die ateljee oor nuwe musiek, haar liefde vir kinderbediening en passie vir kinder- en tienerbeskerming. Maroela Media...more27minPlay
November 29, 2023Hedendaagse ‘Viking’ help mans met geestesgesondheidCobus “die Viking” Visser, het sy lewe daaraan gewy om mense, veral mans, met onder meer geestesgesondheidskwessies te help. Maroela Media...more14minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,275 episodes available.