Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.
February 04, 2022TikTok-sensasie Wynand Kotze vertel oor eenmanproduksie en internet“Jy kan nie so ernstig wees oor alles nie. Ons is in hierdie seisoen – wêreldwyd eintlik, maar veral in Suid-Afrika – waar mense nie meer lag nie.” TikTok-ster, Wynand Kotze oftewel Wynvirdiepyn, is tans besig om met sy soloproduksie "Tiektok" deur Suid-Afrika te toer en dié komediant het in Maroela Media se ateljee kom kuier....more10minPlay
February 02, 2022Veelsydige Refentse hou ʼn ‘boerebal’Refentse het in die Maroela Media-ateljee kom gesels oor onder meer sy jongste enkelsnit en hoe dit voel om voor die kameras te pryk vir DeKat TV....more13minPlay
January 28, 2022Martin Bester neem Pta-musiekfees op horings“Ná alles wat ons deurgemaak het, is die vraag ‘gaan jy die kans waag, gaan jy dit doen’, en die antwoord is ‘ja, uiteindelik weer’!”...more15minPlay
January 21, 2022Eloff se ‘Johnnie Blou’ op almal se lippeEloff, die nuweling-sanger wat bekend staan as “die prins van Potch”, skerts in die Maroela Media-ateljee dat hy geen benul het waar dié bynaam vandaan kom nie....more9minPlay
January 21, 2022Hoof van AHMP praat oor matrieksuksesAfrikaans Hoër Meisieskool in Pretoria het 850 onderskeidings in die afgelope matriekeksamen ingepalm. Marna Jordaan, hoof van AHMP, loof die matrieks se sukses....more1minPlay
January 17, 2022100 jaar se Affies-meisies-staaltjiesDanielle Heyns, een van Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria se adjunkhoofde, en Louisa Slabbert, media-inligtingkundige van die skool, het in ʼn onderhoud met Maroela Media lusmakers uit die gedenkblad, getiteld ‘Afrikaanse Hoër Meisieskool 1920 – 2020: eenhonderd jaar van uitnemendheid’, gedeel....more16minPlay
January 15, 2022Andriëtte beantwoord Maroela Media se vinnige vraeHou Andriëtte van witwyn of rooiwyn, of tuisbly of uitgaan? Sy beantwoord Maroela Media se vinnige vrae....more1minPlay
January 14, 2022Oom Boggom se stryd teen kanker: ‘Dit kom sit in jou kop’Ian de Jager, beter bekend as oom Boggom op Facebook, gesels met Christel Cornelissen van Maroela Media oor sy kankerdiagnose en die trop Boggomjane wat hom deur dié tyd help dra....more4minPlay
December 15, 2021Bokse van hoop bied vertroosting aan ouersNanki Robbertse het ʼn uitreikprojek begin waar sy bokse van hoop vir ouers verskaf wat ʼn baba verloor het. Sy het ook ʼn boek oor haar eie verlies geskryf. Esté Meyer Jansen van Maroela Media het met haar oor die projek gesels....more19minPlay
December 15, 2021Vertel jou stories oor die Grensoorlog in klankDiensplig.org is ʼn platform waar Anelia Heese oudsoldate en hulle geliefdes se verhale oor die Grensoorlog in klankformaat wil vaslê. Sy het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media hieroor gesels....more9minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,308 episodes available.