Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
January 13, 2016Middag op RSG 1Antoniem voel dat as almal rassisme wil uitroei, behoort ons die voorgestelde wetgewing wat dit 'n misdaad sal maak te verwelkom. Hy het egter 'n voorstel wat makliker sal wees om konsekwent toe te pas....more4minPlay
January 12, 2016Middag op RSG 1Niks kon die man onder hou of kry nie... Nie eens die graf nie... Die legendariese Harry Houdini het nie net mense verstom in die vroee 1900's nie, maar word vandag nog voorgehou as een van die beste waaghalse en kulkunstenaars ooit....more4minPlay
January 11, 2016Middag op RSG 1Dis oral te sien in modetydskrifte, maar ken ons werklik die vrou agter die naam? Verskeie rolprente is al gemaak waar haar bekenste perfuum altyd te sprake is- Sue Pyler neem ons op 'n reis deur die lewe van Coco Chanel....more6minPlay
January 07, 2016Middag op RSG 1Die Bermuda Driehoek is 'n gebied van sowat 805 000 vierkante km in die see wat in misterie en samesweringsteorieë gehul word. Die afgelope paar eeue, verdwyn skepe en vliegtuie onder raaiselagtige omstandighede in die gebied. En juis daarom word dit as "Die Duiwel se Driehoek" genoem. Martin Headger praat met Tony McEwan, die direkteur of Seewêreld, om van die driehoek se geheime ontrafel, maar eers hoor ons hoe 'n oud-SAUK verslaggewer, Tossie Lochner oor een so 'n vreemde gebeurtenis verslag gedoen het....more4minPlay
January 06, 2016Middag op RSG 1Antoniem voel vreemd soos dit mag klink dat om meer selfsugtig te op te tree, die onbaatsugtigste ding is wat ons ter wille van mekaar kan doen....more4minPlay
December 31, 2015Middag op RSG 1As jy vandag so bietjie leepoog en vaak voel, is jy nie alleen nie. Dit is wêreldwyd tradisie om laat wakker te bly – die ou jaar uit en die nuwe jaar in. Maar hoekom nuwejaarsdag op 1 Januarie? Hoe is die fees in die antieke tye gevier en hoe vier ander wêrelddele die nuwe jaar? Este Gross vertel meer....more5minPlay
December 30, 2015Middag op RSG 1Skrywers sorg dat woorde op papier vasgelê word. Soms word woorde ook omskep om visueel voor ons af te speel. Sue herinner ons aan 'n liedjie wat dalk op een of ander manier van toepassing was op jou lewe en ons vind meer uit oor die skrywer van die storie sowel as van sy ander werke....more5minPlay
December 30, 2015Middag op RSG 1Al ooit gehoor van die Elek-Tro-Forus, Elek-Trikus? Ook genoem die elektriese paling, n gedierte wat al eeue lank wetenskaplikes, van Darwin en Faraday se dae af tot vandag fassineer. Die Amazoon- inwoner mag jou dalk 'n rilling gee, maar het n belangrike rol gespeel in die ontwikkeling van nuwe tegnologie, soos bio-batterye....more3minPlay
December 30, 2015Middag op RSG 1Antoniem wonder hoekom almal 2015 omwens as 2016 volgens alle aanduidings nog meer uitdagings gaan bied. Jy sal iets anders moet doen as jy nie teen Paasnaweek al wil wens die nuwe jaar is ook al verby nie....more4minPlay
December 30, 2015Middag op RSG 1Hoe gereeld neem jy foto's? Goed, nou hoe gereeld neem jy foto's van jouself OF van jou en 'n groep mense? Kom die foto altyd uit soos jy dit wil hê? Is daar altyd iemand naby om die foto te neem met die pragtige agtergrond waarvan jy hou? Om 'n foto van jouself te neem word 'n selfie genoem, maar soms wil jy meer as net jou gesig in die foto hê. Hoe klink 'n selfiestok om jou te help met daardie dilemma?...more3minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.