Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.... more
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.
February 08, 2016Middag op RSG 1Wat is die impak van hoë temperature op jou slimfoon? Este Gross praat hieroor met Michelle Potgieter, direkteur vir korporatiewe bemarking en kommunikasie by Samsung Electronics....more5minPlay
February 05, 2016Middag op RSG 1Don Maxwell Searll is 'n internasionale erkende kunstenaar, wat verskeie tegnologie-kunsmetodes aan Suid-Afrika bekend gestel het. Van die kunsvorme sluit in: laser- en rekenaar grafiese kuns, holografie,skynwerklikheid en stereoskopiese rolprente. Don is ook 'n wêreldleier in 3D tegnolgie....more5minPlay
February 04, 2016Middag op RSG 1Die wiel is seker die belangrikste uitvinding van die beskawing tot dusver, maar hy is beslis nie enigste een wat die wêreld verander het nie. Christelle van Tonder kyk na die top 5 uitvindings wat ons lewens verander het....more4minPlay
February 03, 2016Middag op RSG 1Hoe gemaak as daar 'n suikerskaarste is, of as suiker so duur is dat net die koninklikes dit kan bekostig? Tydens die Middeleeue het hulle wortels en beet as 'n alternatief gebruik, want dit word gesien as van die soetste groente. En wie het gesê jy kan nie jou groente met koek meng nie?...more4minPlay
February 02, 2016Middag op RSG 1Ons het gister gepraat oor hoe belangrik 'n sonbril is, en hoe jy jou bril moet versorg en oppas. Maar toe vra 'n paar luisteraars wat van diegene wat nie bril dra nie. Ander wil weer weet wat die groot verskil sal wees indien hulle oorslaan van 'n bril na kontaklense. Sue Pyler het by die oogkundige Lise-Marie Germishuizen gaan inloer, gewapen met die vrae....more4minPlay
February 01, 2016Middag op RSG 1Dra jy 'n sonbril vir die mode-aspek daarvan, of vir die eintlike doel waarvoor dit gemaak is? Oogkundige Lise-Marie Germishuizen vertel vir Sue Pyler waarom dit belangrik is om 'n sonbril te dra, asook die korrekte manier om jou bril te hanteer....more5minPlay
January 29, 2016Middag op RSG 1Het jy al gewonder waar die teddiebeer sy naam gekry het? Este Gross vind meer uit oor hierdie speelding....more5minPlay
January 27, 2016Middag op RSG 1Antoniem skryf oor hoe ons altyd makliker iets glo wat ons wil glo. Graeme Smith was dalk nie die Proteas se gewildste kaptein nog nie, maar waarskynlik hul beste!...more3minPlay
January 27, 2016Middag op RSG 1Richard Freedman is die Direkteur van die Suid-Afrikaanse Holocaust en Volksmoord Stigting asook die Direkteur van die Kaapstadse Holocaust Sentrum en hy gee ons meer agtergrond oor vandag wat bekend staan as Internasionale Holocaust Herdenkingsdag....more7minPlay
FAQs about Middag op RSG 1:How many episodes does Middag op RSG 1 have?The podcast currently has 1,356 episodes available.