Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
June 01, 2022HET VAN VERLANGEKRAAL deur Johann Bekker - Episode 25Doep en Erlank het ‘n geweldige konfrontasie oor Het, waarna Erlank drie seuns oormatig foeter....more15minPlay
May 31, 2022HET VAN VERLANGEKRAAL deur Johann Bekker - Episode 24Doep en Mart hou op die brug na Verlangekraal toe stil, maar dit lyk of meneer Erlank hulle agtervolg. Klein Mietie het ook iets te sê....more14minPlay
May 30, 2022HET VAN VERLANGEKRAAL deur Johann Bekker - Episode 23Wanneer Doep in sy klaskamer kom, wag die skok van sy lewe op hom....more15minPlay
May 27, 2022HET VAN VERLANGEKRAAL deur Johann Bekker - Episode 22Mart sien dat die Heibergs honger ly, en besluit om iets daaraan te doen....more15minPlay
May 26, 2022HET VAN VERLANGEKRAAL deur Johann Bekker - Episode 21Die Heibergs trek in ‘n nuwe huis in. Het veroorsaak groot probleme op die bus en by die skool....more13minPlay
May 25, 2022HET VAN VERLANGEKRAAL deur Johann Bekker - Episode 20Doep kan nie glo wat hy sien nie. ‘n Klomp honger klein kindertjies drom by die kraan saam, en hy gaan stel ondersoek in. Dan daag Het se ma op. (Hierdie episode het ‘n kameevertolking deur Sally Campher, wat oorspronklik die rol van Het Heiberg in die televisiereeks gespeel het.)...more14minPlay
May 24, 2022HET VAN VERLANGEKRAAL deur Johann Bekker - Episode 19As Doep gedink het die drama op Verlangekraal is verby, het hy ‘n fout gemaak. Oom Sias het skokkende nuus....more15minPlay
May 23, 2022HET VAN VERLANGEKRAAL deur Johann Bekker - Episode 18Terwyl Mart klasgee, gaap Het openlik. In die volgende periode by Doep ontplof alles......more15minPlay
May 20, 2022HET VAN VERLANGEKRAAL deur Johann Bekker - Episode 17Daar is weer ‘n voorval in die bus met Het, waarvoor nie eens Doep ‘n verskoning het nie. Dis net die begin van die probleme......more15minPlay
May 19, 2022HET VAN VERLANGEKRAAL deur Johann Bekker - Episode 16Het klop vir Maryna in korfbal, maar dan daag klein Dawie op met baie slegte nuus. Doep se moed word byna gebreek....more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.