Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
May 04, 2022HET VAN VERLANGEKRAAL deur Johann Bekker - Episode 5Meneer du Plessis rig die meisies af, maar Het doen ‘n besering op. En daar loop nare stories oor haar ma op die dorp rond......more14minPlay
May 03, 2022HET VAN VERLANGEKRAAL deur Johann Bekker - Episode 4Daar is groot opgewondenheid oor die atletiek, maar die laaste oefening lê nog voor....more13minPlay
May 02, 2022HET VAN VERLANGEKRAAL deur Johann Bekker - Episode 3Wanneer Doors en Het vir atletiek oefen, val sy. Klein Maryna sien dit, en maak ‘n hele gedoente daarvan....more12minPlay
April 29, 2022HET VAN VERLANGEKRAAL deur Johann Bekker - Episode 2Die spanning tussen die nuwe skoolhoof, meneer Erlank, en die geliefde Afrikaanse onderwyser, meneer du Plessis, vererger....more15minPlay
April 28, 2022HET VAN VERLANGEKRAAL deur Johann Bekker - Episode 1In die konserwatiewe Verlangekraal begin ‘n nuwe skoolhoof, meneer Erlank, maar kort voor lank bots hy met die skool se rebel, Het Heiberg....more14minPlay
April 27, 2022ALLEENMANDAAT deur Charles J. Fourie - Episode 60 (slot)Bianca kan nie in haar trourok pas nie, en Lente moet ’n plan met haakspelde maak. Katinka kom af op Gysbert wat skelm wyn drink op die oggend van die troue. Denzil kan die spanning van sy troue nie hanteer nie. Gôgô daag by die troue op vermom as Bianca se tannie Moira....more15minPlay
April 26, 2022ALLEENMANDAAT deur Charles J. Fourie - Episode 59Hester vra Katinka om haar verhouding met Alet te aanvaar. Lente verneem Denzil is by die hospitaal in die ongevalle-afdeling, en vra Katinka om saam met haar te gaan. Lente is woedend vir Diedie wat toegelaat het dat Denzil met die stockcar ry aangesien hy dood kon wees....more14minPlay
April 25, 2022ALLEENMANDAAT deur Charles J. Fourie - Episode 58Gysbert keer terug na hulle huis, en vertel Katinka dit was eintlik Tallie se vinger met sy trouring daaraan wat Gôgô vir haar gestuur het. Hester bieg teenoor haar pa dat sy lesbies is, en vra sy ondersteuning in haar liefde vir Alet. Denzil oefen met die stockcar en maak ‘n ongeluk toe Bianca opdaag....more13minPlay
April 22, 2022ALLEENMANDAAT deur Charles J. Fourie - Episode 57Denzil bied aan om vir Diedie te help met geld vir die troue, deur vir hulle in ’n stockcar resies te gaan jaag. Hester daag by Alet op en nooi haar vir ’n romantiese ete. Lente vra Denzil om vir Bianca te vat om haar trourok te gaan aanpas, maar vertel nie sy ma van sy plan om stockcars te ry nie....more16minPlay
April 21, 2022ALLEENMANDAAT deur Charles J. Fourie - Episode 56Denzil en Bianca keer terug van die rusoord, en trek in sy ma se huis om in te bly tot ná hulle baba gebore is. Katinka vra Lente om saam met haar te kom sodat hulle vir Gysbert by die aanhouhuis kan gaan haal. Gôgô moet dringend vir Tallie hospitaal toe vat nadat sy hand septies raak....more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.