Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
November 02, 2021MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 55Matilda en Louis is by die Higgovale-huis toe dit in die middel van die nag aan die brand slaan. Terwyl die huis afbrand, ontvang Matilda ʼn hoogs onstellende boodskap....more14minPlay
November 01, 2021MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 54Mollie en Vincent se ma gesels by die kantoor oor hoe dinge vorder met die soektog na Vincent. Die foon lui. Dis Vincent wat, met ʼn pistool teen sy kop, vir hulle smeek om op te hou soek na hom en die skilderye....more13minPlay
October 29, 2021MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 53Ben en Mollie beplan hoe hulle die volgende dag vir Max se wegkruipplek in Langstraat sal gaan soek. Matilda en Louis begin al hoe ernstiger dink en praat oor hulle moontlike toekoms op sy wildplaas....more13minPlay
October 28, 2021MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 52Max en Pietie is by Vincent waar hy in die middestad van Kaapstad in ʼn klein woonstel gevange gehou word. Planne begin skeef loop, en dinge lyk nie te goed vir die skurke nie....more13minPlay
October 27, 2021MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 51Ben besoek vir Stefaan, en Matilda besoek vir tannie Susan. Stefaan vertel vir Ben wat gebeur het, en hoe hy oor hom voel, terwyl Susan haar optrede teenoor Matilda, en die diefstal van die skilderye, probeer motiveer....more16minPlay
October 26, 2021MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 50Dis die dag van die waardering. Niks verloop volgens plan nie. Tannie Susan se hart gee in, en sy val flou neer. Stefaan weier om een van die skilderye aan Pietie te gee, en dit eindig nie goed vir hom nie. Max en Pietie verdwyn weer met die skilderye....more14minPlay
October 25, 2021MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 49Ben en Stefaan is op hulle derde date die nag voor die waardering. Stefaan is opgewonde omdat hy dalk egte Van Gogh-skilderye sal sien, maar terselfdertyd bang omdat Max en sy trawante daar sal wees....more13minPlay
October 22, 2021MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 48Max, Pietie en Susan beplan die veiligste manier om die gesteelde skilderye te laat waardeer. Susan probeer vir oulaas om vir Max te oorreed om nie teen mense wat in hulle pad staan, geweld te gebruik nie....more13minPlay
October 21, 2021MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 47Louis help vir Mollie, Matilda en Ben om ʼn plan te beraam oor wat om te doen op die dag van die waardering....more13minPlay
October 20, 2021MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 46Ben, Mollie en Matilda kla oor hoe al hulle leidrade in ‘n doodloopstraat eindig. Stefaan bel met die nuus van die waardasie, wat Susan gevra het hy moet doen....more13minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.