Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
October 19, 2021MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 45Max, Pietie en Susan ontmoet in die geheim. Max begin twyfel oor die egtheid van die skilderye. Hulle besluit om Stefaan te vra om na die Van Gogh’s te kyk. Susan besef vir die eerste keer dat sy nie in beheer van sake is nie, en dat sy eintlik in die moeilikheid is....more13minPlay
October 18, 2021MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 44Vincent se ma en kaptein Cilliers ontmoet. Cilliers wil nie hê dat Mollie so op haar eie moet aanhou soek na Vincent nie....more13minPlay
October 15, 2021MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 43Matilda en Louis reis terug na Kaapstad. Louis kom saam om te help om Max vas te trek. Louis vind uit waarom Matilda nie die skilderye mag verkoop nie, en van die ander moeilike klousules in Dieter se testament....more15minPlay
October 14, 2021MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 42Mollie en Ben reis saam terug Kaapstad toe en gesels oor wat hulle volgende moet doen om Vincent op te spoor. Vincent se ma bel om te hoor van die vorige dag se gebeure....more12minPlay
October 13, 2021MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 41Die groep kom weer bymekaar op die wildsplaas om die frustrerende gebeure op Max se plaas te bespreek. Louis bring nuus dat die boewe die plaas inderhaas verlaat het......more13minPlay
October 12, 2021MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 40Terwyl Louis in die bosse wegkruip om ʼn ogie oor alles te hou, kom Mollie, Matilda en Ben op Max se plaas aan. Die konfrontasie lewer niks op nie. Max weier om te erken dat hy vir Vincent gevangene hou, of dat die skilderye in sy besit is....more12minPlay
October 11, 2021MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 39Matilda en Louis wag vir skemer voordat almal na die wildplaas toe gaan. Die twee gesels, en hulle verhouding verdiep. Ben bel vir Stefaan. Ben is verbaas om te leer dat Stefaan nou elke aand in die Higgovale huis oorbly om Ben se ma op te pas....more12minPlay
October 08, 2021MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 38Johannesburg – Kaptein Cilliers kom na die Crawford-kantoor toe en ontmoet vir Vincent se ma. Hy leer dat Ben en Mollie, sonder om hom op hoogte van sake te hou, Vrystaat toe is....more12minPlay
October 07, 2021MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 37Vincent vra dat sy nuwe skietwond behoorlike mediese behandeling kry, maar die boewe steur hulle nie aan hom nie. Tannie Susan bel vir Max om hom te waarsku dat Mollie en Ben op soek is na Vincent en die skilderye....more14minPlay
October 06, 2021MY NAAM IS VINCENT deur Lee Doubell - Episode 36Mollie, Ben, Matilda en Louis beplan hoe hulle te werk sal gaan met die boewe op die aangrensende plaas....more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.