Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
June 01, 2021DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 5Pearl is bekommerd oor hoe ernstig Shaun se ongeluk was....more15minPlay
May 31, 2021DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 4Bets en Aletta voel-voel aan mekaar, maar sukkel nog om openlik te praat oor Aletta se onthulling oor Bets se pa....more16minPlay
May 28, 2021DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 3Aletta en Roelf sit vas, oënskynlik oor haar vernuf om kos te maak, maar eintlik oor haar onvermoë om te kommunikeer....more16minPlay
May 27, 2021DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 2Shaun is bekommerd oor Pearl, en twyfel aan haar liefde....more16minPlay
May 26, 2021DIE LINGERFELDERS LAAT WAAI deur Mari Snyman - Episode 1Drikus vind sy voete by sy nuwe werk. Hy en Danny is krapperig....more15minPlay
May 25, 2021SONDUIKER deur Anton Treunich - Episode 60 (Slot)Magnus keer Wolfgang in sy huis vas. Wat sal van Wolfgang en sy geliefde hiëna word? Ribs besluit om nie meer by die lughawe te werk nie. Het sy planne dalk iets met Dolla te doen? Sal Chinel besluit om by Ikarus aan te hou werk?...more13minPlay
May 24, 2021SONDUIKER deur Anton Treunich - Episode 59Magnus en Chinel breek uit die aanhoudingsel uit. Lance konfronteer hulle voor hulle van die lughawe af kan wegkom. Magnus en Lance begin baklei. Ribs en Sandra gaan kruip by Zane se hospitaal weg, en Rona daag daar op om hulle te soek....more14minPlay
May 21, 2021SONDUIKER deur Anton Treunich - Episode 58Ribs en Sandra sluip die lughawe binne, en probeer hulle bes om in posisie te kom vir die uitbreekplan. Lance en Wolfgang kom op die lughawe aan, en Wolfgang wil dadelik vir Magnus gaan uitsorteer. Sal Ribs en Sandra vir Magnus-hulle kan help voor Wolfgang by hulle uitkom?...more12minPlay
May 20, 2021SONDUIKER deur Anton Treunich - Episode 57Magnus en Chinel besluit om die bus te gebruik om hulle uit die aanhoudingsel uit te kry. Ribs, Sandra en Zane besluit hoe hulle vir Magnus hulle gaan help. Hier kom ‘n groot bakleiery, maar is hulle gereed daarvoor?...more13minPlay
May 19, 2021SONDUIKER deur Anton Treunich - Episode 56Magnus en Chinel land by die lughawe, maar word dadelik toegesluit in die aanhoudingsel. Wolfgang is saam met Lance en sy manne oppad terug Suid-Afrika toe op een van die diamantskepe. Rona moet sorg dat Magnus-hulle nie van die lughawe af kan wegkom nie....more12minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.