Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
May 18, 2021SONDUIKER deur Anton Treunich - Episode 55Ribs en Sandra moet aan ‘n manier dink om Magnus-hulle in die middel van die nag veilig te laat land, sonder dat Rona daarvan uitvind. Zane konfronteer vir Rona oor wat alles wat aangaan en haar aandeel daarin....more13minPlay
May 17, 2021SONDUIKER deur Anton Treunich - Episode 54Magnus en Chinel gaan hulle plan om die navorsers van die eiland af te kry, in werking stel. Lance vermoed dat Magnus iets in die mou voer, en begin na hulle soek op die eiland. Daar is ‘n paar groot ontploffings. Wie sal oorleef en wie nie?...more12minPlay
May 14, 2021SONDUIKER deur Anton Treunich - Episode 53Magnus en Chinel maak planne om vir Wolfgang en sy troepe op die eiland uit te oorlê, maar dis net hulle twee teen ‘n oormag. Hulle sal ook vinnig moet maak, want die Kubane is aan die kom. Diff het Ribs se hulp nodig. Sal Ribs hom help ná alles wat gebeur het?...more15minPlay
May 13, 2021SONDUIKER deur Anton Treunich - Episode 52Zane probeer om uit sy hospitaalbed die span by Ikarus help. Ribs weet nie meer wat om te doen en wie om te vertrou nie, veral nadat daar by Sweef ingebreek is. Diff het genoeg gehad van Wolfgang en sy planne. Sandra en Chinel probeer vir Diff oorreed om hulle te help. Sal Diff sy baas verraai?...more13minPlay
May 12, 2021SONDUIKER deur Anton Treunich - Episode 51Lance en Wolfgang kry hulle planne agtermekaar vir wanneer hulle op die eiland land. Magnus en Chinel bespreek hoe hulle Wolfgang se planne in die wiele gaan ry. Wie sal die oorhand kry?...more12minPlay
May 11, 2021SONDUIKER deur Anton Treunich - Episode 50Rona bespreek Roots se planne met Wolfgang, en hy besef hy sal Roots moet vasvat. Chinel en Sandra hou niks van die idee dat Ikarus weer saam met Wolfgang moet werk nie, maar besef dis die enigste manier om Ikarus aan die gang te hou. Wolfgang besluit om Roots self uit te sorteer....more15minPlay
May 10, 2021SONDUIKER deur Anton Treunich - Episode 49Wolfgang het Magnus se dienste nodig, en bied hom ‘n geleentheid aan waarvoor hy nie kan nee sê nie. Rona is besig om almal by die lughawe onder haar beheer te kry. Diff en Roots begin dink aan ‘n lewe buite Wolfgang se ystergreep....more15minPlay
May 07, 2021SONDUIKER deur Anton Treunich - Episode 48Rona word by die lughawe aangestel as bestuurder in Lusinda se plek, en druk dadelik haar stempel af. Sandra wil by Chinel weet hoekom daar nie ‘n geliefde in haar lewe is nie. Magnus besluit om Wolfgang te konfronteer....more13minPlay
May 06, 2021SONDUIKER deur Anton Treunich - Episode 47Wolfgang jaag weg om vir Lance te gaan sien. Sandra is terug om uit te help by Ikarus. Diff en Roots sit druk op Ribs, en dreig hom. Sal Ribs onder die druk swig?...more14minPlay
May 05, 2021SONDUIKER deur Anton Treunich - Episode 46Magnus en Ribs besef dat die video wat Zane van Wolfgang se plaas geneem het baie belangrike inligting bevat, maar hoe kry hulle dit in die hande? Hulle besluit om te gaan loer wat aangaan op Wolfgang se plaas. Diff en Roots is besig om plesierritte met Wolfgang se gunsteling kar te vat, en hy vind uit......more13minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.