Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
February 22, 2021GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 55Tannie Lizzie wil oom Hannes verras met ’n nuwe uitrusting wanneer hy terugkeer van die Kalahari, en vra Jolene om saam met haar dorp toe te gaan. André en Chris kom op Stephen se bakkie af in die veld, en vind die grot waarvan hulle verneem het almal praat....more14minPlay
February 19, 2021GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 54Wilmien en haar filmspan besluit om Chris Schutte en haar broer skelm te verfilm terwyl hulle twee opsoek is na die grot op die plaas. Jolene wil by Morné weet of hulle wel die Krugerponde gevind het....more15minPlay
February 18, 2021GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 53André en Chris Schutte daag onverwags by die plaas op. André is ontsteld dat sy ma hulle verlaat het. Chris Schutte probeer by Wilmien uitvis waar die grot is waar tannie Lizzie vasgesit het....more16minPlay
February 17, 2021GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 52Lizzie sit vas in die grot se ingang en verhoed dat Stephen-hulle by oom Blikkies kan uitkom. Wilmien dring aan dat Morné vir tannie Lizzie wat vassit, moet verfilm. Stephen bedink ’n plan om tannie Lizzie te bevry....more15minPlay
February 16, 2021GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 51Blikkies wys emosie nadat hy moes wag dat hulle hom eers verfilm terwyl hy vassit in die grot se opening. Stephen besluit hy sal die agterste deel van oom Blikkies se robotbene uitmekaar moet haal. Tannie Lizzie bring vir die groepie kos van die padstal af....more15minPlay
February 15, 2021GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 50Blikkies sit vas in die ingang van die tweede gedeelte van die grot. André konfronteer Wilmien oor hoekom hulle ma so skielik terug is Amerika toe. Morné vertel Wilmien van oom Blikkies wat vassit in die grot, en hulle besluit om dit te verfilm as deel van die dokumentêre film....more14minPlay
February 12, 2021GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 49Maryna wil by Blikkies weet hoe sy ervaring met Ella Conradie was. Blikkies en Stephen besoek die grot wat hulle met die hommeltuig ontdek het. Lizzie neem afskeid van Maryna en wil weet hoekom sy so skielik besluit het om hulle te verlaat. Maryna onthul aan Lizzie wat Ella Conradie gesien het in haar visie....more18minPlay
February 11, 2021GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 48Ella kry dit reg om Blikkies sover te kry om haar te besoek. Jolene vra Wilmien om haar te help om ‘n rok te kies vir die aandete saam met Morné. Blikkies is geskok as Ella dit wel regkry om terug te kyk in sy verlede en kontak te maak met een van sy oorlede vrouens toe hy nog Blikkies Blignaut was....more16minPlay
February 10, 2021GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 47Stephen besoek Ella om te verneem wat presies hy met haar kom bespreek het. Morné vra Lizzie om haar weer met haar perde te verfilm. Maryna raadpleeg Ella Conradie oor haar toekoms by Shangri La....more17minPlay
February 09, 2021GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 46Wilmien vertel vir Stephen van al die vreemde stories wat Ella Conradie oor oom Blikkies aandra. Morné beplan saam met tannie Lizzie aan die spyskaart vir sy romantiese ete saam met Jolene....more15minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.