Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.
February 09, 2021GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 46Wilmien vertel vir Stephen van al die vreemde stories wat Ella Conradie oor oom Blikkies aandra. Morné beplan saam met tannie Lizzie aan die spyskaart vir sy romantiese ete saam met Jolene....more15minPlay
February 08, 2021GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 45Ella besluit om besoek af te lê by Maryna oor Blikkies wat by haar was en verwys het na die drie vroue wat sy geheime skakel na verdere menslike kennis is. Wilmien raak opgewonde as Stephen haar nooi vir ’n braai onder die bloekombome....more15minPlay
February 05, 2021GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 44Oom Blikkies is terug in sy posisie by die padstal op die stoep saam met Buks. Lizzie reël dat oom Blikkies haar vriendin Ella Conradie ontmoet. Morné nooi Jolene vir die romantiese ete by die padstal....more17minPlay
February 04, 2021GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 43Oom Blikkies maak sy verskyning uit Maryna se eko-hut, en het nie net ’n gedaante verwisseling ondergaan nie, maar het ook sommer ’n beter stem. Blikkies besoek Stephen en kondig aan dat hy terug is op die goudsoekprojek. Lizzie doen joga-oefeninge by Maryna....more16minPlay
February 03, 2021GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 42Jolene betrap Morné in die badkamer wat hulle deel, en druk hom in ’n hoek oor hoekom hy haar nie na die romantiese ete genooi het nie. Morné klop aan by Ella Conradie vir hulp met Jolene, maar daar word ’n prentjie in sy toekoms gesien wat hy nie verwag het nie....more17minPlay
February 02, 2021GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 41Jolene voorsien tannie Lizzie met die dieetkos wat sy en Wilmien voortaan by die padstal wil eet. Chris en Stephen probeer uitpluis wat ander hout ammunisietrommels kan wees wat hulle by die sementdam gevind het. Maryna verban Chris van Shangri La....more16minPlay
February 01, 2021GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 40Chris lig Maryna in dat hulle moontlik die ou skuur se fondasie sal moet oop kap omdat daar ’n leidraad is dat die Kruger goue ponde daar versteek is. Lizzie konfronteer Maryna op Shangri La oor wat Ella van oom Blikkies tydens hulle sessie gesien het....more16minPlay
January 29, 2021GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 39Stephen is besorg oor oom Blikkies wat net verdwyn het uit die solder op Shangri La. Morné vra tannie Lizzie om vir hom ’n romantiese ete te maak, want hy wil Jolene verras op die dag wat hulle vyfde jaar saam as paartjie sou wees. Ella Conradie besoek die padstal, en Wilmien vra of sy haar mag verfilm....more16minPlay
January 28, 2021GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 38Wilmien vra Stephen se hulp om oom Blikkies terug te steel van haar ma. Jolene bel vir Chris Schutte en nooi hom vir koffie om hom weg te kry van Shangri La. Maryna betrap Wilmien en Stephen in haar huis, en dreig om hulle aan te kla by die polisie....more14minPlay
January 27, 2021GOUE KOORS deur Charles J. Fourie - Episode 37Stephen dien ’n klag van diefstal in by die polisie op Ceres teen Maryna Gouws. Wilmien en Jolene beplan om oom Blikkies terug te steel van haar ma. Morné verneem by tannie Lizzie wat die uitwerking van Tankwa-se-troon op ’n vrou sal wees as hulle dit drink....more16minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal:How many episodes does Middagvervolgverhaal have?The podcast currently has 3,021 episodes available.